Konflik Flashcards
(29 cards)
Wat is konflik
Kan gedefinieer word as innerlike konflik of tussen mense
Funksionele konflik
Lei tot beter besluitneming
Verbeter innovative
Verhoog lojaliteit
Disfunksionele konflik
Fisiese uitputting
Defensiewe gedraf
Negatiewe organisasie resultate
Tipes konflik
Intra persoonlike konflik
Inter persoonlike konflik
Konflik binne groepe
Inter groepkonflik
Bestuur en personeelkonflik
Inter organisasie konflik
Gemeenskapkonflik
Intra persoonlike konflik
Konflik binne jouself
Inter persoonlike konflik
Behoeftes van een persoon in stryd is met n ander
Konflik binne groepe
Konflik tussen individue in n groep
Inter groep konflik
Wanneer een groep nie Saam stem met n Ander groep nie
Bestuur en personeelkonflik
Bestuurders en personeel stem nie Saam oor werksomstandighede nie
Inter organisasie konflik
Wanneer een groep nie Saam stem met n Ander groep nie
Gemeenskapkonflik
Konflik ontstaan tussen gemeenskappe oor verskillende opinies
Oorsake van konflik
Opleiding en ontwikkeling
Werksomstandighede
Swak kommunikasie
Interkulturele verskille
Botsende persoonlikheid
Taakdubbelsinnigheid
As een party nie weet wat om te doen nie Kan hy die Ander party blameer dat hulle nie doen wat hulle Moet nie
Kompetisie Vir beloning
As 2 partye dieselle beloning deel Kan konflik bestaan
Interafhanklikheid van departamente
As 2 departmente Moet Saam werk aan n taak Kan hul doelwitte en waardes bots wat konflik veroorsaak
Status
Verwagting oor Lyn en personeelgesag Kan konflik veroorsaak
Politieke konflik
Eksterne politieke toestande en die ambisie Vir mag Kan konflik veroorsaak
Swak selfbeeld
Iemand met n swak selfbeeld Kan opmerkings van Ander persoonlikheid vat en negatief reageer
Hoe Kan konflik beeindig
N wen wen situasie
N wen verloor situasie
N verloor verloor situasie
Starategie on konflik te hanteer
Vermy
Akkomidasie
Konfrontasie
Ooreenkoms
Bemiddeling
Arbitrasie
Samewerkingsprobleemoplossings
Onderhandeling
Fokus op die probleem tussen partye on n volhoubare oplossing te vind
Voor onderhandeling moet
Ander Se doelwitte voorafgaan
Weeg swak en sterpunte
Antisipeer die Ander Se sleutelpunte
Dink oor hulle eie doelwit
Onderhandelingsproses
Stap 1:stel n openingsaanbod
Stap 2:maak toegewings
Stap 3:verwag toegewings
Stap 4:gebruik n law responsstyl
Stap 5:maak n finale aanbod
Griewprosedure
Klag wat werknemers Kan indien wanneer hul probleme in die werkplek aanvaar