Kw1.3 Seldeling/Mitose Flashcards
(21 cards)
Noem die twee seldelings wat in die selle v.d menslike liggaam kan plaasvind?
Mitose en Meiose
Wat is Mitose?
*is die seldeling vind in somatiese selle plaas(liggaamselle)
*om nuwe indentiese selle te vorm vir groei en herstel.
Wat is Meiose?
*seldeling wat plaasvind by die vorming van gamete
Gamete vorm by testes en ovarium.
Wat is n chromosoom?
*Opgerolde struktuur in selkern
*bestaan uit DNA en proteienmolekules.
Wat is n haploied (n)?
*die helfte van die chromosoomgetal van n organisme
*een stel chromosome
Wat is n diploied?
*die volledige chromosoom tetal van n organisme
*2 stelle chromosome
Watter sel het oorspronklik ontstaan en ondergaan seldeling?
moedersel
Uit watter twee fases bestaan n selsiklus?
*Intervase
*Mitose
Beskryf intervase as n fase by die selsiklus?
*sel gaan voort met normale sel aktiwiteite
*verdubbeling(replisering) van DNA vind plaas
*Chromosome is nog as chromatiennetwerk sigbaar
Interfase = tydperk tussen twee opeenvolgende fases van mitose.
Noem die 4 fases van Mitose?
*Profse
*metafase
*anafase
*telefase
Identifiseer die fase in die seldelingspros en verskaf n rede om jou antwoord te motiveer?
Identifiseer byskrifte 1 tot 5
*profase
-kernmembraan teenwoordig
-kernliggaampie teenwoordig
-Chromosome duidelike sigbaar
- selmembraan
- sentromeer
- chromatied
- kernmembraan
- chromosoom
Identifiseer die fase in die seldelingsproses en verskaf n rede om jou antwoord te motiveer?
Identifiseer byskrif 6
Anafase
*chromatiede beweeg na pole
- spoelvesels
Identifiseer die fase in die seldelingsproses en verskaf n rede om jou antwoord te motiveer?
Identifiseer byskrif 7 en 10
Telefase
*twee dogterselle besig om te vorm
*kernmembraan weer aanwesig
*insnoering besig om te vorm
- insnoering
10.pool/sentriol
Identifiseer die fase in die seldelingsproses en verskaf n rede om jou antwoord te motiveer?
Indentifiseer 8 en 9?
Interfase
*chromatiennetwerk aanwesig
- chromatiennetwerk
- kernliggaampie
identifiseer die fase in die seldelingsproses en verskaf n rede vir jou antwoord?
Metafase
*chromosome op ewenaar gerangskik
sentromere op die ewenaar gerangskik
Gee drie redes waarom mitose biologies belangrik is?
- om te verseker dat organismes groei en in grootte toeneem
*herstel en vervaardiging van beskadigde selle
*vir ongeslagtelike voortplanting vir plante en sommige diere
wat is kanker? def?
*mitoriese seldeling wat onbeheersd in die liggaam plaasvind?
*groep sell word gevorm wat hul oorspronklike funksie verlooer
*na herhalende verdelings word n massa-weefsel gevorm wat dan n gewas of tumor genoem word.
Wat is verskil tussen goedaardige of kwaadaardige gewas?
Goedaardige gewas dring nie weefsel binne nie en is gewoonlik deur n kapsule omsluit maw versprei nie.
Kwaadaardige gewas versprei tussen die selle en weefsels en beskadig dit.
Wat noem mens n agens wat kanker veroorsaak?
Karsinogeen
Noem n paar karsinogeniese agente?
*erflike faktore
*straling - son, x-strale
*sigaretrook
*besoedelingsstowwe
noem 3 mediese biotegnologie vir kanker gebruik kan word?
*chirurgie - tumor uitgesny
*Chemoterapie - chemiese verbindings maak kankerselle dood = hare val uit
*Raioterapie - inspuitings of kapsules = naarheid en brandplekke