Kwartaal 1 Flashcards

(18 cards)

1
Q

Fotosintese

A

Die proses waar groen plante ligenergie, koolstofdioksied en water in ‘n reeks chemiese prosesse gebruik om voedsel in die vorm van glukoss en suurstof te vervaardig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Respirasie

A

Die proses waar energie deur ‘n reeks chemiese reaksies uit voedsel vrysgestel word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Ekologie

A

Studie van die interaksies van verskillende organismes met mekaar asook met die fisiese en chemiese omgewing waarin hul leef en voorkom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Ekosisteem

A

Gebied wat bestaan uit ‘n ekologiese gemeenskap waar lewende (biotiese) dinge en nie lewende (abiotiese) dinge bestaan en op mekaar reageer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Biodiversiteit

A

Verskedenheid van lewe wat in een ekosisteem/habitat voorkom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Habitat

A

Die gebied waar ‘n organisme leef

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Gemeenskap

A

Alle lewende dinge in een habitat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Bevolking

A

‘N groep individue van dieselfde spesie wat in ‘n gemeenskap voorkom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Mutualisme

A

Albei partye trek voordeel uit verwantskap wat ontstaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Kommensalisme

A

In die verwantskap trek een party voordeel, maar die ander party word nie benadeel of bevoordeel nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Parasitisme

A

Een party benadeel terwyl ander party bevoordeel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Trofiese vlak

A

Posisie wat ‘n organisme in ‘n voedselketting beklee

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Voedselketting

A

Verhouding waarin energie (wat in voedsel is) tussen lewende organismes vloei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Voedselweb

A

Verskeidenheid van voedselkettings wat verbind is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Ekologiese balans

A

Stabiele balans in die getalle van elke spesie in ‘n ekosisteem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Kamoeflering

A

Dier se vermoë om met sy omgewing saam te smelt. Die dier se uiterlike voorkoms laat hom soos sy omgewing lyk

17
Q

Mimirieke

A

Verskynsel waar ‘n dier se voorkoms hom laat lyk soos ‘n ander dier of voorwerp

18
Q

Biosfeer

A

Somtotaal van al die ekosisteme op die aarde