Kwt1 Plaaslike Gesk Flashcards
Plaaslik
Omgewing waar jy woon.
Meer as een gebied: dorp / provinsie / land
Hede
Wat nou gebeur
Verlede
Klaar gebeur het, geskiedkundige tyd
Toekoms
Wat nog gaan gebeur.
Geskiedenis
STUDIE van:
- Gebeure
- Plekke
-Mense in die verlede
Geskiedkundige plekke
Speel belangrike rol in hoe moderne gemeenskap funksioneer.
Gemeenskap / Samelewing
Groep mense wat in spesifieke plaaslike gebied woon.
Museum
Gebou waar voorwerpe in die verlede:
1. versamel word
2. gestoor word
3. uitgestal word
Monument
‘n Opgerig om nageslagte te help onthou van ‘n spesifieke gebeurtenis.
Etiket
Aan voorwerp geheg. Gee belangrike inligting oor voorwerp.
5 TIPES BRONNE
- PRENTE
(Fotos, sketse, kaarte, TV-program) - WAT MENSE SKRYF
(Boeke, koerante, tydskrifte, internet, dagboeke, ou briewe) - STORIES
(Oorvertel van geslag tot geslag. Wat het gebeur en hoe het hulle gevoel.) - ONDERHOUDE
(Persoon ander persoon vrae vra om inligting te kry oor onderwerp.) - VOORWERPE
(Iets waaraan jy kan vat en kan sien - karre, geboue, wapens - alle tegnologie)
Wat is Geskiedenis
Studie van MENSE, PLEKKE en GEBEURE in die verlede.
- Dinge VERANDER - geboue, voorwertpe, mense en die omgewing.
- Ons gebruik BRONNE om geskiedenis uit te vind.
Hoe plekke verander met tyd
Plekke verander as gevolg van:
NNMKP
- Nuwe kennis
- Nuwe idees
- Mense wat trek
- Klimaatsverandering
- Politieke konflik
HOE dit verander is GESKIEDENIS.
Hoe weet ons hoe het dit gelyk = FOTO’s
Waarop moet jy Fokus in enige geskiedkundige foto?
- Verandering in TEGNOLOGIE
- BEBOUDE omgewing ( hoe lyk die geboue)
- Mense se GEDRAG & KLEREDRAG
HOE VERANDER VOORWERPE MET TYD?
Tegnologie is die rede waarom voorwerpe verander. Met tegnologie word voorwerpe beter en meer modern.
Voorwerpe soos die televisie, radio, kameras, motors en telefone het almal.