Laat die kerse brand Flashcards

(29 cards)

1
Q

Hoekom is als in skermduister gehul by die oopgaan van die skerm

A

magdaleen skuil in die gehuggie teen die gevaar wat haar baba bedreig.
sy kan dus nie haar teenwoordigheid verraai deur enige lig te maak nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

hoekom is magdaleen in swart geklee

A

sy is ‘n weduwee wat rou oor die dood van haar man

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

hoekom skrik magdaleen as daar ‘n klop aan die deur is

A

sy verwag dat die soldate haar gaan vind en haar baba doodmaak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

wat doen magdaleen wanneer sy die deur vir simeon oopmaak

A

le haar baba in ‘n wiggie neer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

waar woon magdaleen volgens haarself

A

in ‘n ou weggooihuis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

hkm is magdaleen ontsteld dat simeon haar gevind het

A

as hy haar kon vind kan die soldate ook

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Watse boodskap bring simeon vir magdaleen volgens homself

A

vreugde en groot blydskap

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

watse boodskap wil magdaleen eerder hoor

A

vrede vir haar kind en almal wat die lewe begeer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

wie het vir simeon die boodskap gebring

A

om middernag verskyn ‘n engel aan hom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

hoe het die engel gelyk

A

gesig soos die son en stem soos musiek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

wat het die engel vir simeon gese

A

hy moet na magdaleen gaan en haar versterk want sy het ‘n groot taak om te verrig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

wat moet magdaleen doen volgens simeon

A

die kerse aansteek, daar is nie plek vir donkerte in die huis en die harte van mense nie want Jesus is gebore daarom moet daar lig wees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

hkm moet magdaleen nie dood vrees nie

A

die nag is ‘n nag van lewe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

wat is die motoriese moment

A

simeon aan die deur klop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

die verwikkeling

A

jossef se koms met Jesus

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

krisismoment

A

romeinse soldaat se koms

17
Q

klimaks

A

magdaleen offer haar kind op vir Jesus

18
Q

funksie van :”laat die kerse brand”

A

rond die verhaal af, afwikkleling

19
Q

watse bedryf is dit

20
Q

tema

A

opregte geloof dryf die vrees en selfsug uit

21
Q

magdaleen se karakterontwikkeling

A

vrees tot vrede

22
Q

dramaturg

A

Gerhard j beukes

23
Q

waar speel dit af

A

magdaleen se gehuggie

24
Q

tydperk

A

jesus se geboorte

25
hoofkarakter
magdaleen
26
wat verstaan die soldaat nie
sy gee haar kind vrywillig op
27
aanhalings van magdaleen
waar die lig vannag brand, loop die dood. as 'n vriend my kan vind, kan vyande ook. ek wil nie hoor van jou stiltes en goeie boodskappe nie, vader simoen. ek wil hoor van vrede. en wie is die jesus van betlehem laat die kerse brand
28
aanhalings van die soldaat
watter soort moeder is jy? van die ander moes ek hulle kinders losskeur, jy gee joune sonder 'n traan af
29
aanhalings van vader simeon
ek het vir jou vrede gebring magdaleen. ek vring aan jou en joue 'n goeie tyding en 'n groot blydskap