Les 1 Flashcards
(16 cards)
MANIERE HOE ONDERNEMINGS MEDEDINGERS IN DIE MARK KAN
HANTEER
• Besighede moet goeie kwaliteit, unieke produkte of dienste bied teen kompiterende pryse om kliente te lok
• Persoonlike diens, vinnige reaksie op kliente se behoeftes en ekstra voordele soos afslag en lojaliteitsprogramme help om kliënte te behou
• Slim bemarkingsratigiee, sosiale media, promosies en betrokkenheid by gemeenskapsprojekte, wat die reputasie van die besigheid versterk
• Deur gereeld hul produkte, dienste en bedrywighede te verbeter, kan besighede aanpas by veranderende marktoestande
UITDAGINGS VAN DIE MAKRO-OMGEWING
- Verandering in inkomstevlakke
-Werkloosheid, hoë inflasie en belastingsverhogings
-Verlaag verbruikers se bestedingsvermoë
-Beinvloed besigheid se wins en produktiwiteit negatief
II. Politieke verandering
- Politieke veranderinge skep onstabiliteit
- Skrik beleggers af
- Invoer- en uitvoerregulasies verander
- Maak dit moeilik vir besigheid om doetreffend en winsgewend te funktioneer
III. Hedendaagse wetgewing
- Streng wette soos die Nasionale Kredietwet en Arbeidswetgeing
- Besighede wat nie die wette gehoorsaam nie, ontvang boetes
- Besighede moet voldoen aan die wetgeing
IV. Arbeidsbeperkings
- Wetgewing oor indiensneming en werksomstandighede
- Maak dit moeilik vir besigheid om geskikte mense in diens te neem
V. Mikro-uitleen
- Verskaffing van klein lenings aan mense of klein besighede wat nie bankkrediet kan kry nie
- Dit hou hoë risiko’s in, met hoë rentekoerse en korter terugbetalingstye
-Mikroleners wordd nie deur bankwette gereguleer nie, wat min beskereming vir hulle bied
VI. Globalisering
- Plaaslike besighede moet meeding met internasionale besighede
- Goedkope invoere bemoeilik mededinging
- Globalisering vergemaklik die oordrag van kennis en vaardighede
VII. Sosiale waardes en demografie
- Verbruikers se waardes en demografiese veranderinge beinvloed koopgewoontes en produkvoorkeure
-Besighede moet aanpas om relevant te bly
VIII. Sosio-ekonomiese kwessies
- Misdaad, armoede, korrupsiee, ens
- Verhoog koste en verlies vir besighede
-Maak versekering duurder en verminder winste
DEFINIEER DIE BEGRIP “INVLOEDWERWING”
• Wanneer besighede probeer om besluite van die regering te beinvloed
• Sodat reëls of wetgewing in hul guns werk
REDES WAAROM ONDERNEMINGS INVLOEDWERF
• Individue/organisasies beïnvloed mense met mag om op te tree om die behoeftes van dié sonder mag te ondersteun
VERKANSING AS ‘N SOORT INVLOEDWERWING
• Verkansing is waar ‘n onderneming sy geld op so ‘n manier probleer belê, dat die waarde van die belegging vinniger groei as inflasie
ONDERHANDELINGSESSIES TUSSEN BESTUUR EN VAKBONDE
• Dit ontwikkel goeie onderhandelingsvaardighede van die kant van die onderneming
• Dit is noodsaaklik dat die onderneming regverdig, transparent (eerlik) en betroubaar is en goeie kommunikasie met vakbondverteenwoordigers maak
MANIERE HOE BESIGHEDE MAGSVERHOUDINGE KAN VORM
• Strategiese alliansie ooreenkomste
- Twee of meer besighede wat saam werk aan ‘n aktiwiteit, en gebruik mekaar se kennis en vaardighede
• Oorreding van groot bellegers
- Ondernemings met sterk belleggers kan makliker krediet kry en beter aanbiedings van verskaffers ontvang
- Besighede nooi ook invloedryke mense na die raad van direkteure vir advies
• Maatskappyverteenwoordiger invloed
- lemand wat namens die onderneming optree
- Hy/sy verteenwoordig die onderneming en al sy waardes