Les 1 Flashcards

(31 cards)

1
Q

BELANGRIKHEID VAN SOSIO EKONOMIESE KWESSIES

A

• Sosio ekonomiese kwessies het ‘n groot impak op enige besigheid
• Dit is noodsaaklik dat die besigheid die impak van hierdie kwessies verstaan en uitvind wat dit kan veroorsaak
• Besighede moet moontlike oplossings en stratigieë beplan om die kwessies te hanteer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

IMPAK VAN VERSKILLENDE KWESSIES OP BESIGHEDE
1. Lae inkomstevlakke

A

→ Groot ongelykhede in die inkomstevlakke van die mense van Suid Afrika
→ Koopkrag (die hoeveelheid goedere en dienste wat ‘n persoon of huishouding met hul inkomste kan koop) van verbruikers word beïnvloed (minder vraag na goedere en dienste)
→ Beperk die groei van besigheid
→ Verlaag wins van onderneming

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q
  1. Inflasie
A

→ Verwys na die styging van pryse en die daling van koopkrag
→ Afname in verkope
→ Koste van grondstowwe verhoog, wat produksie verlaag
→ Verlaag wins van die onderneming

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q
  1. Sosiale, kulturele en demografiese kwessies
A

→ Die bevolking van ‘n land word gekenmerk deur hul ouderdom, geslagsverhouding, en die
samestelling van ras van die mense in die land
→ Die wyse waarop mense leef, werk en koop beinvloed die markomgewing
→ Verskillende groepe mense van verskillende kulture en agtergronde sal anders optree as
verbruikers
→ Dit beinvloed die bemarkingstratigie en verkope van ‘n onderneming

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

4.Ekonomiese misdaad

A

→ Staan ook bekend as witbroodjie misdaad
Bedrog (die ongemagtigde gebruik van fondse) en geldwassery (wegsteek van gesteelde
geld)
→ Lei tot afname in wins
→ Besighede moet ekstra geld spandeer aan sekuriteit in kantore en die perseel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q
  1. Etiese wangedrag
A

→ Enige gedrag deur werknemers wat nie ooreenstem met die waardes van die onderneming
nie
→ Dit reflekteer ‘n slegte beeld van die besigheid
→ Besighede kan gedagvaar word deur werknemers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q
  1. Bevolkingsgroei
A

→ Wanneer die aantal mensse in ‘n spesefieke jaar gebore is, groter is as die aantal mense
wat in daai jaar sterf
→ Verhoog werkloosheid en misdaad
→ Plaas druk op die natuurlike hulpbronne van die land

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q
  1. Ongeletterdheid
A

→ Verwys na mense wat nie kan lees of skryf nie
→ Ongeletterdheid veroorsaak armoede omdat daar beperkte werke is wat jy kan doen
sonder om te lees of skryf
→ Besighede vind dit moeilik om kontrakte te sluit met mense wat ongeletterd is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q
  1. Gebrek aan vaardighede
A

→ Suid Afrika ervaar huidiglik ernstige vaardigheidstekorte in sommige velde soos onderwys
en medisyne
→ Onopgeleide werknemers neem langer om take te voltooi, maak meer voute en verlaag
produktiwiteit
→ Wat dan die besigheid forseer om in opleidingsprogramme te bestee

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q
  1. Onbeskikbaarheid van grondstowwe
A

→ Natuurlike hulpbronne soos olie, steenkool, water, ens raak skaars en sonder behoorlike
monitering kan dit opraak
→ Besigheid sal nie in staat wees om te produseer nie
→ Besighede soek dan vir volhoubare hulpbronne wat tot additionele uitgawes ly

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q
  1. Ondoeltreffende gebruik van natuurlike hulpbronne
A

→ Onvoldoende gebruik van hulpbronne verminder produksie, lei tot vermorsing, bedreig natuurlike omgewings en vereis meer hulpbronne as gevolg van bevolking groei
→ Verlaag winsgewendheid
→ Ongebruikte voorraad kan lei tot verouende voorraad wat ‘n verlies vir die besigheid is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q
  1. Uitbuiting van natuurlike hulpbronne
A

Word veroorsaak deur die oorgebruik van hulpbronne
→ Besighede is afhanklik op hulpbronne vir hul voortbestaan
→ Ly tot energie krisisse wat die regering moet aanspreek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q
  1. Storting
A

→ Wanneer ‘n land of maatskappy produkte uitvoer teen laer pryse as in hul eie land en die
internationale mark
→ Plaaslike besighede verloor winste
→ Afname in plaaslike produksie en verlies aan werksgeleenthede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q
  1. Stakings
A

→ Georganiseerde staking deur werknemers om hul werkgewers te dwing om aan hul
vereistes te voldoen
→ Skrik potensiële beleggers af
→ Het ‘n slegte effek op spanwerk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

BESPREEK TIPES ETIESE WANGEDRAG
• Seksuele teistering

A
  • Ongewenste of onwelkome seksuele aandag van iemand by die werk
  • Die aandag veroorsaak ongemak, is vernederend en belemmer werk
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

• Korrupsie

A
  • Die misgebruik van mag of posisie vir persoonlike gewin
  • Om voordele te trek deur middel van onwettige, immorele of stryding met iemand se plig of regte te verander
17
Q

• Wanbestuur van fondse

A
  • Die verkeerde gebruik van fondse
  • Die persoon ignoreer die wet en finansiële beleidsriglyne van ander persoon of die besigheid
18
Q

• Impak van etiese wangedrag op besighede

A
  • Dit benadeel die reputasie van besighede
  • Dit kan lei tot verlies van bellegings en regsaksies deur werknemers wat voel hulle word nie beskerm teen onetiese gedrag nie
  • Besighede moet streng reëls implementeer, maar dit kan duur wees om dit doeltreffend toe te pas
19
Q

BESPREEK DIE IMPAK VAN ROWERY OP BESIGHEDE

A

• Rowery is die onwettige kopieering of nabootsing van ‘n ander persoon se werk
• Lei tot afname in verkope en winste
• Beinvloed kunstenaar of vervaardiger se produksievlakke

20
Q

MOONTLIKE OPLOSSINGS OM ROWERY AAN TE SPREEK
• Kopiereg

A
  • ‘n wettige reg wat die skeppers van oorspronklike werke beskerm, soos boeke, musiek, films en software
  • Dit verhoed dat ander hul werk sonder toestemming kopieër, versprei of gebruik
  • Bevorder kreatiwiteit en regverdige vergoeding
21
Q

• Patent

A
  • Wettige reg wat ‘n uitvinder eksklusiewe beheer gee oor hul uitvinding vir ‘n sekere tydperk
  • Dit keer ander om dit sonder toestemming te maak, gebruik of verkoop
  • Dit moedig tegnologiese vooruitgang en innovasie aan
22
Q

BETEKENIS VAN NYWERHEIDSVERHOUDINGE

A

• Verwys na die verhouding tussen die bestuur en werknemers van ‘n industrie

23
Q

• Handelsmerk

A
  • Gee die eienaar die eksklusiewe reg om die handelsmerk te gebruik
  • Verhoed dat ander dit sonder toestemming kan gebruik of naboots
24
Q

OORSAAK VAN STAKINGS EN DIE EFFEK WAT DIT VIR DIE BESIGHEID EN SAMELEWING INHOU

A

• Stakings gebeur wanneer werknemers ophou werk om beter lone, beter werksomstandighede of ander regverdige eise te kry
• As onderhandelinge met bestuur misluk, kan vakbonde ‘n staking organiseer om druk op werkgewer te plaas

25
SLOERSTAKINGS
• Gebeur wanneer werknemers steeds hul werk doen, maar baie stadiger as gewoonlik • Dis 'n manier om produksie te vertraag en om druk op die werkgewer te plaas sonder om heeltemal ophou werk • Word gebruik wanneer 'n volskaalse staking nie moontlik is nie
26
UITSLUITING
• Reg van werkgewers om te verhoed dat stakende werknemers die besigheids perseel te betree • Werkgewers moet 'n 48 uur kennis gewing gee aan werknemers
27
AARD EN DOEL VAN ARBEIDSVERHOUDINGE (WAV) AARD
• WAV hanteer sake soos: • Aanstellings en afdankings • Dissiplinêre prosesse • Vakbonde se regte en verantwoordelikhede • Stakings en geskille
28
DOEL
• Dit stel riglyne vir arbeidsverhoudinge tussen werkgewers en werknemers • Dit bevorder kollektiewe bedinging in die werksplek • Dit het arbeidshowe en die arbeidsappelhof ingestel • Dit versker billike arbeidspraktyke
29
VAKBONDE
• Organisasies wat werknemers verteenwoordig en hul regte en belange beskerm • Hulle onderhandel met werkgewers oor lone, werksomstandighede en voordele • Vakbonde help ook met arbeidsgeskille en versker dat werknemers regverdig behandel word
30
ROL VAN VAKBONDE
• Aanspreeklik vir armoede vermindering • Werkskepping uitdagings • Hoof doel is om werknemers in die werkplek te verteenwoordig • Hulle het ook 'n rol in die verandering van die ekonomie
31
FUNKSIE VAN VAKBONDE
• Neem regstappe namens werknemers • Beskerm werknemers teen mishandeling en diskriminasie • Beskerm werknemers teen onregverdige arbeidspraktyke en ontslag