Les 3 Flashcards

1
Q

Hoe het die Groot Depressie Duitsland geraak ?

A

●Werkloosheid het toegeneem
●VSA se banke ontrek lenings en beleggings uit Duitsland
●Regerings verminder salarisse en verhoog belasting
●Mense kon nie bekostig om huur te betaal nie
●Groot Depressie versprei van Amerika van Europa en Duitsland
●Weimar Republiek word deur hiperinflasie getref
● Maatskappye raak bankrot en fuisende Duitsers verloor hulle werk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoe het Demokrasie in Weimar Republiek misluk?

A

●Amerika stop lenings
●Stresemann is dood
●Duitsers voel Dat demokrasie misluk
●Weimar Republiek kry te doen met oproerigheid ,skietgevegte sluipmoorde en massamoorde
●Bargelike onrus
- voedseltekorte
-hiperinflasie
-Werkloosheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly