Lewenswetenskappe Flashcards
(65 cards)
Hoekom is voeding so belangrik?
Energie- ons benogig energie om te oorleef en vir jou sewe lewensprosese
Groei- Voedsel om nuwe selle te vervaardig
Gesondheid- Nutriente van ons voedsel word verskaf na verskillende selle.
Hestel- Selle in ons liggaam gebruik voedingstowwe om dooie selle te vervang en wonde te genees
Bron van Koolhidrate
Brood, pasta, rys en aartapples
Funksie van koolhidrate
Bron van energie
Bron van Vette
Botter, kaas, olie en neute
Funksie van vette
Reserwe bron van energie en isoleer hitte
Bron van protiene
Bone, vleis, vis, hoender, eiers en neute
Funksie van protiene
Boustof
Gesondheidsrisiko van protiene
Kwasjiorkor (protiene tekort)
Bron van vitamines
Vars vrugte en groente
Funksie van vitamines
Weerstand teen siektes
Gesondheidsrisiko van vitamines
Nagblindheid (Vit A), Skeurbuik (Vit C) en Ragitis (vit D)
Bron van minerale
Vars groente, vrugte en sommige graankosse
Funksie van minerale
Normale groei en ontwikkeling
Gesondheidsrisiko van minerale
Anemie (yster tekort) en Osteoporose (kalsium tekort)
Bron van water
Drinkwater, vrugte en groente
Funksie van water
Lewensprossese
Bron van vesel
Volgraanvoedsel, hawertmout en mielies
Funksie van vesel
Voorkom hardlywigheid, bevorder beweging deur spysverterinskanaal
Wat is ‘n gebalanseerde dieet?
Voldoende hoeveelheid voedsel word in die regte verhouding ingeneem
Wat is ‘n ongebalanseerde dieet?
Voldoende hoeveelheid voedsel word ingeneem, maar in die verkeerde verhouding
Wat is wanvoeding?
‘n Tekort aan een voedingstof, maar ‘n oormaat inname van n ander voedingstof
Wat is ondervoeding?
Te min voedingstowwe
Wat is oorvoeding?
Te veel voedingstowwe
Wat is die doel van die voorplantingstelsel?
Geslagselle (spermselle en ova/eierselle) te produseer sodat nuwe individue voort kan berstaan