Mali En Timbaktoe Flashcards

(121 cards)

1
Q

Wat is ’n ryk?

A

’n Groep lande wat deur een regering regeer word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is oorlewering?

A

Kennis wat deur stories oorgedra word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is ’n afstammeling?

A

Iemand wat van jou afstam.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wie is voorouers?

A

Mense wat voor jou geleef het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is ’n geslag?

A

Mense van min of meer dieselfde ouderdom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat beteken dit om ’n eed af te lê?

A

Om ’n ernstige belofte te maak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is ’n geleerde?

A

Iemand wat iets bestudeer het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat beteken doeltreffend?

A

Iets werk goed en verloop glad.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is ’n pelgrimsreis?

A

’n Godsdienstige reis na ’n heilige plek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wie is amptenare?

A

Mense wat belangrike werk in die regering doen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wie is koopmanne?

A

Mense wat goedere koop en verkoop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat beteken godsdienstig?

A

Om in ’n god of gode te glo en hulle te aanbid.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is ’n mandressa?

A

’n Moslem-godsdiensskool.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is ’n argitek?

A

Iemand wat planne vir geboue ontwerp en teken.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is ’n wêrelderfenisgebied?

A

’n Plek belangrik vir die wêreld se geskiedenis wat bewaar word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is ’n klont?

A

’n Stuk ruwe goud soos dit in die grond voorkom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Wanneer was Mali op sy sterkste?

A

In die 14de eeu.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Hoe het Mali ryk geword?

A

Deur handel in sout en goud.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Wie was die eerste heerser van Mali?

A

Sundiata.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Wat het Islam se invloed in Mali gemaak?

A

Dit het die vernaamste godsdiens geword onder Sundiata se bewind.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Wat is ’n jali of griot?

A

’n Musikant wat geskiedenis deur musiek en sang vertel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Wat is oorlewering?

A

Mondelinge oordrag van geskiedenis deur stories en sang.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Wie het Mali regeer ná Abubakar?

A

Mansa Musa.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

Wat het met Abubakar gebeur?

A

Hy het probeer die Atlantiese Oseaan verken en nooit teruggekeer nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
Hoe lank het Mansa Musa regeer?
25 jaar.
26
Wat het onder Mansa Musa se bewind met Mali gebeur?
Mali het baie ryk en magtig geword.
27
Hoe het Mansa Musa wet en orde gehandhaaf?
Deur ’n goeie regeringsstelsel met Moslemgeleerdes.
28
Wie het vir Mansa Musa raad gegee?
Weermaglede, koninklike families en lojaal senior slawe.
29
Hoe het Mansa Musa sy koninkryk beskerm?
Met ’n sterk weermag.
30
Watter wapens en diere het sy soldate gebruik?
Duur Arabiese perde en ysterwapens.
31
Hoe veilig was Mali onder Mansa Musa?
Dit was baie veilig met min misdaad.
32
Wanneer het Mansa Musa sy pelgrimstog aangepak?
In 1324.
33
Watter groot woestyn moes hy oorsteek?
Die Sahara-woestyn.
34
Na watter stad in Egipte het hy gereis?
Kaïro.
35
Hoeveel mense het saam met Mansa Musa gereis?
Meer as 60 000 mense.
36
Wie was deel van sy reisgeselskap?
Amptenare, soldate, koopmanne, bediendes en slawe.
37
Hoeveel kamele het hy gebruik?
Meer as 80 kamele.
38
Wat het die kamele vervoer?
Goud en geskenke.
39
Wat was die ekonomiese effek van sy reis in Egipte?
Die waarde van goud het geval.
40
Wat het mense ná sy reis besef?
Hulle het besef hoe ryk Mali was.
41
Wat het Mansa Musa in Mali laat bou?
Godsdienstige skole (madressas) en moskees.
42
Watter tradisie het Mansa Musa gevestig?
Openbare gebed op Vrydae.
43
Het hy mense gedwing om Moslems te word?
Nee, hulle kon hul eie geloof behou.
44
Wie het Mansa Musa ontmoet tydens sy reis?
Al-Sahili, ’n beroemde argitek.
45
Wat het Al-Sahili in Mali gebou?
Die Groot Moskee van Djenné.
46
Waarvan is die Groot Moskee van Djenné gebou?
Van modder.
47
Hoeveel mense kon die moskee huisves?
Tot 3000 mense.
48
Wat het die stad Timboektoe beroemd gemaak?
Handel en geleerdheid.
49
Waar was Timboektoe geleë?
Op die oewer van die Nigerrivier, naby die Sahara.
50
Watter items was belangrik vir handel in Timboektoe?
Goud en sout.
51
Wat is kaurieskulpe?
Porseleinskulpe wat as geld gebruik is.
52
Waarvoor is kauries gebruik?
Om gewone inkopies te doen, soos kos te koop.
53
Waar het sout vandaan gekom?
Van die kus waar dit uit seewater onttrek is.
54
Watter ander goedere is in Timboektoe verkoop?
Ivoor, volstruisvere, leergoedere, slawe en graan.
55
Waarom het Arabiere geleerdheid belangrik gevind?
Hulle het groot agting vir kennis gehad en mense leer lees en skryf.
56
Hoe ver het die Moslem-Arabiese ryk gestrek?
Van Spanje tot Indië.
57
Watse instellings was in Timboektoe?
’n Universiteit, moskees, biblioteke en honderde skole.
58
Wie het na Timboektoe gekom om te studeer?
Geleerdes, skrywers, digters en kunstenaars.
59
Watter onderwerpe is in manuskripte behandel?
Wiskunde, sterrekunde en ander onderwerpe.
60
Wat het Timboektoe se boekbedryf laat groei?
Baie mense het manuskripte versamel en oorgedra.
61
Wie was Leo Africanus?
’n Reisiger wat oor Noord- en Wes-Afrika geskryf het.
62
Wanneer is Leo Africanus gebore?
In 1485 in Spanje.
63
Waar het Leo Africanus grootgeword?
In Afrika.
64
Wat het met Leo Africanus gebeur op een van sy reise?
Hy is deur seerowers gevang en aan die pous geskenk.
65
Wat was Leo Africanus se Christen-naam?
Leo Africanus.
66
Watter boek het Leo Africanus geskryf?
Description of Africa.
67
Wanneer is Description of Africa gepubliseer?
In 1550.
68
Wat het Leo Africanus gedoen voor sy dood?
Hy het teruggekeer na die Moslemgeloof.
69
Wat is ’n manuskrip?
’n Ou handgeskrewe dokument.
70
Wat is sterrekunde?
Die wetenskaplike studie van die sterre.
71
Wat is navigasie?
Om ’n roete uit te werk of posisie te bepaal.
72
Wat is ’n astrolabium?
’n Navigasie-instrument om sterre se hoogte te meet.
73
Wat is ’n kwadrant?
’n Instrument om hoogte te meet vir navigasie.
74
Wat beteken aansteeklik?
’n Siekte wat deur kieme versprei word.
75
Wat beteken bewaar?
Om iets in ’n goeie toestand vir die toekoms te hou.
76
Wie het Mali se handel met die wêreld versterk?
Mansa Musa.
77
Watter stad het bekend geword vir geleerdheid ná Mansa Musa?
Timboektoe.
78
Hoe het Arabiese wetenskaplikes bygedra tot wiskunde?
Hulle het algebra ontwikkel en “nul” ingevoer.
79
Waar het die Arabiese getallestelsel oorspronklik vandaan gekom?
Uit Indië, deur Arabiese wiskundiges verwerk.
80
Wat het Arabiese wetenskaplikes in chemie bereik?
Hulle het nuttige nuwe voorwerpe ontwikkel.
81
Hoe het Arabiere die dag verdeel?
In 24 ure, ongeag die seisoen.
82
Wat is ’n waterhorlosie?
’n Horlosie wat tyd meet met water.
83
Wie was belangrik vir Islam se verspreiding na Wes-Afrika?
Arabiese handelaars en reisigers.
84
Wat was die rol van die Niger-rivier in handel?
Bote het goedere van die suide na Timboektoe vervoer.
85
Wat beteken “met sluiers bedek”?
Vroue se gesigte is met lap bedek.
86
Wat is messelklei?
’n Mengsel van sement, sand en water om mee te bou.
87
Wat is graansorghum?
’n Graan gebruik vir kos, drank en dierevoer.
88
Wat doen argeoloë?
Hulle grawe na oorblyfsels van die verlede.
89
Wat is die Arabiese taal?
Die taal van Arabiere en van die Koran.
90
Waarom is manuskripte belangrik?
Hulle bewaar geskiedenis en kennis.
91
Wat beteken toestand?
Die staat waarin iets of iemand is.
92
Hoe het Islam na Noord-Afrika versprei?
Deur Moslemhandelaars en reisigers.
93
Wat is ’n moskee?
’n Heilige gebou waar Moslems aanbid.
94
Wat is ’n netwerk?
’n Stelsel van verbindings of kontakte.
95
Wat was die belangrikste handelsitems in Mali?
Goud en sout.
96
Hoekom is sout “wit goud” genoem?
Omdat dit so waardevol was.
97
Wat is ’n kaurieskulp?
’n Skulp gebruik as geld.
98
Wat is ’n seerower?
’n Matroos wat ander skepe beroof.
99
Wat het handelaars van Noord-Afrika verkoop?
Sout, ivoor, volstruisvere en leergoedere.
100
Waarom het mense Timboektoe besoek?
Vir handel en geleerdheid.
101
Wat het die Arabiere onder hulle bewind in Afrika bevorder?
Hulle het groot agting vir geleerdheid gehad en mense het leer lees en skryf.
102
Hoe ver het die Moslem-Arabiese ryk gestrek?
Van Spanje tot Indië.
103
Waarom het Timboektoe beroemd geraak onder geleerdes?
Omdat daar universiteite, moskees, biblioteke en honderde skole was, en geleerdes uit die hele Moslemwêreld daarheen gekom het.
104
Wat het mense in Timboektoe met manuskripte gedoen?
Hulle het manuskripte geskryf, versamel en aan hulle families nagelaat.
105
Wat het die Arabiese wetenskaplikes in wiskunde, chemie en fisika bereik?
Hulle het die beste in die wêreld geword met gevorderde kennis.
106
Watter wiskundige bydraes het die Arabiere gemaak?
Hulle het idees uit Indië verwerk, die moderne getallestelsel ontwikkel, “nul” ingestel en algebra ontwikkel.
107
Watter belangrike tegnologie het Arabiese wetenskaplikes ontwikkel?
Hulle het nuwe nuttige voorwerpe en waterhorlosies ontwerp.
108
Hoe het die Arabiere tyd verdeel?
Hulle het die dag in 24 ewe lange ure verdeel, ongeag die seisoen.
109
Wat het Arabiese sterrekundiges oor die Aarde ontdek?
Hulle het bereken dat die Aarde rond is en sy grootte uitgewerk.
110
Wat het Arabiese sterrekundiges oor die son en maan geweet?
Dat die Aarde om die son draai en die maan om die Aarde draai.
111
Wat het ’n Arabiese sterrekundige oor die Melkweg gesê?
Dat die Melkweg waarskynlik uit duisende sterre bestaan.
112
Wat was die Arabiese bydrae tot geneeskunde?
Hulle het ’n gevorderde kennis gehad en die eerste ensiklopedie oor geneeskunde saamgestel.
113
Wat het Arabiese dokters ontdek oor siektes?
Hulle het besef dat siektes soos pokke, masels en TB aansteeklik is, en hospitale opgerig.
114
Wat het Arabiere oor die oog verstaan?
Hulle het ontdek hoe sig werk en maniere gevind om ooginfeksies te genees.
115
Hoe het Arabiere gehelp met kennis oor die wêreld?
Hulle het reiservarings opgeteken en wêreldgeografie versprei.
116
Watter navigasie-instrumente het die Arabiere ontwikkel en versprei?
Die Chinese kompas, die astrolabium en die kwadrant.
117
Wat was Arabiese geleerdes se rol in regeringstelsels?
Hulle het Arabies gelees en geskryf en leiers gehelp om doeltreffende regeringstelsels in te stel.
118
Wat het Arabiese geleerdes oor Islam gedoen?
Hulle het Islamitiese tradisies bestudeer en neergeskryf hoe dit in regering en reg gebruik kan word.
119
Wat is die toestand van die ou Timboektoe-manuskripte?
Baie is beskadig deur weer, stof, hanteering en ouderdom.
120
Hoe het Suid-Afrika in 2001 betrokke geraak?
Hulle het gehelp om ’n spesiale stoorplek vir die manuskripte te skep.
121
Wat is die naam van die sentrum waar manuskripte gestoor word?
Die Ahmed Baba-sentrum in Timboektoe.