Mikro Organismes Flashcards
(41 cards)
Wat is mikro organismes?
Lewende organismes wat te klein is om met die blote oog te sien.Party is skadelik maar ander is nuttig en lewe sonder hulle is onmoontlik.
Noem die soorte mikro organismes
Bakterië
Virusse
Swamme(fungi)
Protista
Noem 4 eienskappe van bakterië
- eensellige organismes mt.geen ware selkern
- kleinste ORGANISME op aarde
- word oral aangetref aangesien hulle omtrent in enige omstandighede kan oorleef
- kan skadelik wees of nuttig
Noem die 3 vorme van bakterië
- Sfeer(coccus)
- staaf(bacillus)
- spiraal(spirrillum)
Deur watse bakterië word voedselvergiftiging veroorsaak?
Salmonelle Bakterië
Hoekom is bakterië nuttig?
- versnel proses v. Watersuiwering
- belangrik v. Spysverteringstelsel v mense en diere
- verottings bakterië kom in dikderm voor & vorm feses
Hoekom is bakterië skadelik
- haaririge uitgroeisel heg aan gasheer vas & verhoed dat dit wegspoel
- sterte om te swem
- gifstowwe wat mens siek maak
- dring selle binne & vernietig dit
Noem 3 eienskappe van swamme
- kan eensellig(gis) of meersellig(sampejoene/padastoele) wees
- groei in donker en vogtige plekke
- kom omtrent oral voor en is heldr en kleurvol
Hoe verkry swamme hul voedsel?
Absorbeer nutriëne uit omgewing
Waarvoor is swamme voordelig?
Penisillen
Noem 4 eienskappe v virus
- kleinste MIKRO ORGANISME
- Slegs met mikroskoop waarneem
- nie sellulere bou(geen selkern/sitoplasma)daarom nie as sel geklasifiseer nie
- geen 7 lewensprosesse dus is dit as nie lewendig beskou
Wat veroorsaak virusse op plante?
Tabakmosaiekvirus veroorsaak ietsel op tabakplant
Wat veroorsaak virusse op mens en dier
Miv
Vratte
Masels
Griep
Watse vorm kom virusse voor
Kubies
Veelvlakkig
sferies
kompleks
lewensprosesse
Aanvoeling v. Stimuli Asemhaling Beweging groei uitskeiding Voeding Voorplanting
Wat is stumulus
Verandering w. In omgwewing plaasvind
Hoekom word alge nie as blomplant geklasifiseer nie?
Want voorplantingstuktire kom nie in blomme voor nie
Wat is die belanhrike rol van alge
Voedsel v. Mens en dier
Kunsmis
Voorkom siektes
Mikroskopiese alge
Tandepasta
Makroskopiese alge
Oral bv seewier
Noem 3 eienskappe v protiste
- een of meersellig
- energie v son & voedingstowwe v water
- Ander verkry voedingstowwe deur ander diere tw eet
Noem die groepe prostoë
Plantsoortig
Diersoortig
fungus
Waar kom skadige mikro organismes voor
Handrelings Toilette Kombuise Deurhandvatsels Knoppies
Wanneer ontstaan waterdrywende siektes
Menslike of dier afval
Patogeniese mik.org.kom in water voor(veroor.siektes)
Grootste oorsaak van kindersteftes indi wereld