Mikro-organismes Flashcards

1
Q

5 Ryke (klasse) van Organismes:

A
  • Monera
  • Protista
  • Fungi
  • Plantae
  • Animalia
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Mikroorganismes

A

•Lewende organismes wat so klein is dat jy dit nie met die blote oog kan sien nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Virusse

A

•Patogene organismes wat kleiner as ‘n sel is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Patogene

A

•Siekte veroorsakende organisme, gewoonlik parasities van aard binne of op ‘n gasheer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Bakterieë

A

•Eensellige prokariotiese organisme

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Infekterende Siekte

A

•Enige siekte wat deur ‘n mikroörganisme veroorsaak word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Bakteriofaag

A

•Virus wat op bakterieë lewe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Saprofiet

A

•Organisme wat op dooie plant: en diermateriaal lewe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Parasiet

A

•Organisme wat lewe op ander organismes en hulle benadeel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Eienskappe van Mikroórganismes

  1. Virus Eienskap
A

~Kleiner as ‘n sel, nie-lewend

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q
  1. Bakterieë eienskap
A

~Eensellige prokariote

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q
  1. Protiste eienskap
A

~Eensellige protosoë met diere eienskappe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q
  1. Fungi eienskap
A

~ Eensellige gisse, skimmels wat uit filamente

bestaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Prokariote:

A

•Geen selkern
•Geen membraanomringde organelle
Bv. Bakterieë

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Eukariote:

A

•Egte selkern
•Membraanomringde organelle
Bv. Protiste soos protosoë,Fungi soos sampioene en swamme

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Biodiversiteit van mikroörganismes:

A
  • Mikroörganismes kom in groot getalle voor.
  • Hulle is volop.
  • Hulle kom voor by plekke met baie voedsel, vogtigheid, en hoë temperature.
  • Sommige is skadelik, ander is nie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Eienskappe van ‘n Virus

A
  • Besit DNA/ RNA- nukleiensuur (nooit ALBEI nie)
  • Intrasellulêre parasiet
  • Obligaat- moet in gasheer leef om te oorleef.
  • Gasheerspesifiek, Party is weefselspesifiek bv.Poliovirus wat die selle van die sentrale senuweestelsel infekteer.
  • Enigste eienskap van “lewe” wat hul toon is dat hulle voortplant.
  • Hulle kan slegs BINNE in selle van gasheer voortplant.
  • Plant voort deur gasheer se DNA/RNA te gebruik.
  • Bestaan nie uit selle nie(nie-sellulêr)=asellulêr
  • Nie eukarioties of prokarioties nie.
  • Patogene veroorsaak siektes

Bv. VIGS, masels en hondsdolheid, tabakmosaiekvirus(TMV) by plante.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Bou van ‘n virus:

A

•Eenvoudige samestelling (20-450 nm)
•Sentrale nukleiensuur wat met proteienomhulsel/kapsied omsluit word.
•Virusse kan plant, dier of bakterieë infekteer.
•Besit DNA of RNA (nooit albei nie)
•Bestaan nie uit selle nie nie-sellulêr
•Besit GEEN Nukleus(selkern), sitoplasma of organelle nie.
•Sommige virusse soos die Griepvirus of Corona virus word omsluit deur ‘n stekelrige skede van lipied-en proteienmolekules.
•Die skede is afkomstig van die gasheersel se
selmembraan.
•Sommige virusse wat interne RNS bevat soos MIV word retroviruse genoem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Voortplanting van n virus

A

*Virusse plant voort deur die genetiese materiaal (DNA of RNA)van die gasheerselle te vorm(verander) tot virusnukleiensure sodat nuwe virusse gevorm kan word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Struktuur

A

*Nie-sellulêr (asellulêr) Geen kern, sitoplasma, of organelle

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Kom in verskillende vorme voor:

A
  • Staaf: TMV -tabak mosaiek virus
  • Sferies/ bol: polio en waterpokkies
  • Bakteriofaag: Virus wat op bakterieë lewe
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Funksies van byskrifte van n bakteriofaag

A

Nukleiensuur: ‘n Virus het ‘n interne kern van DNS

of RNA, wat genetiese materiaal bevat.

Kapsied/hoof: Eksterne proteienomhulsel of
kapsule wat die virale genetiese materiaal
beskerm.

Stert: Word gebruik om aan die gasheer te heg.
Stertpenne: Deurboor gasheer sodat nukleïensuur
in gasheersel geplaas kan word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Funksies van skets bakterie

A
DNS- Dra genetiese eienskappe
Selwand- Beskerming
Selmembraan- Dien as beskerming teen fagosiete
(witbloedselle)
Slymkapsule- voorkom uitdroging
Ribosome- proteïensintese
Flagellum- beweging
Sitoplasma- help met vorm
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

Bakterieë is

A

Eensellig
Kom voor as enkele selle, filamente of kolonies.
Omringde selwand.
Selwand bevat polisakkariede (Koolhidrate) , proteïene,
en lipiede.
Plasmamembraan / selmembraan kom voor onder die
selwand (soos diersel).
Ribosome kom in die sitoplasma voor.
Besit ribosome – proteïensintese
Geen selkern
DNA kom voor in chromatiennetwerk wat nukleoïed
genoem word.
Sommige besit ‘n slymskede wat beskerm teen
uitdroging.
Flagellum: draadagtige struktuur wat help met beweging
en voeding.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
Q

Eienskappe van bakterieë

A

Prokariote
Sommige is outotrowe – maak eie energie dmv fotosintese.
Die meeste is heterotrowe
Parasiete – Lewe op ander organismes
Saprofiete – lewe op dooie materiaal
Mutualisme – lewe saam met ander organismes.
Kom voor in groot verskeidenheid plekke
Sommige is patogene bv. veroorsaak TB en cholera

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
26
Q

Vorme van bakterieë

A

Staafvormig: Basil
Kokki: Rond
Spirrille: Spiraal
Vibrio: Komma vormig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
27
Q

Nuttige bakterieë

A
Ontbind dooie plant- en diermateriaal.
Vorm deel van stikstofkringloop.
Maak jogurt en kaas en roomys.
Maak antibiotika
Genetiese manipulasie bv. vir die maak
van insulien.
28
Q

Fagositose

A

Die opneem van voedsel deurdat
die plasmamembraan die
voedselkorrel omring en dan ‘n
vakuool om die korrel vorm.

29
Q

Osmoregulering

in Amoeba

A
Beweging van water vanaf ‘n hoë
konsentrasie in die endoplasma na
‘n lae konsentrasie in die
kontraktiele vakuool. Die vakuool
raak ontslae van die water deur die
water na buite vry te laat.
30
Q

Protiste

A
• Daar is meer as 200 000 spesies
• Voorbeelde sluit in:
1) Protosoë: dieragtige eensellige heterotrowe
2) Alge: plantaardig, chlorofil (groen, bruin en
rooi)
3) Slymskimmels
4) Waterskimmels
5) Diatome: eensellige alge
6) Dinoflageliate: eensellige alge met
flagellums
31
Q

Eienskappe van n protis

A
• Sommige is eensellig
• Sommige is mikroskopies
• Eukariote met selkerne
• Sommige is hetrotrowe en ander
outotrowe.
• Voortplanting: Ongeslagtelike
deur tweedeling.
• Sommige alge plant geslagtelik
met geslagselle voor.
• Leef in water
Bv:(Sommige is patogene)slaapsiekte en malaria
32
Q

Bou van n amoeba

A

• Onreëlmatige vorm wat voortdurend verander.
• Sitoplasma word verdeel in 2 dele:
1) Ektoplasma: Helder jellie-agtige laag aan die buitekant.
2) Endoplasma: Grys vloeibare deel aan binnekant – gedurig in
beweging wat strominge genoem word.
• Omring deur selmembraan wat selektief deurlaatbaar is.
• Voedselvakuool : Verteer opgeneemde voedsel
• Kontraktiele vakuool: Beheer hoeveelheid water in Amoeba d.m.v.
Osmoregulering
• Selkern: Beheer alles in die sel.
• Pseudopodiums: Vals voete wat vorm om voedsel op te neem en
vir voortbeweging.
• Voedselopname: Fagositose

33
Q

Eienskappe van fungi

A
Giste is eensellig.
Sampioene en skimmels is meersellig
Eukariote
Heterotrofies – werk in op ‘n substraat.
Sommige is saprofiete bv. broodmuf en
sampioene .
Sommige is parasiete bv. Atleetvoet
Sommige mutualisties.
34
Q

Nuttige fungi

A

Help met ontbinding.
Maak van antibiotika
Maak alkohol dmv. gis
Bak brood bv. gis

35
Q

Patogeniese Fungi

A

Roes
Atleetvoet
Sproei

36
Q

Voortplanting van fungi

A
g
1.
2.
.
1.
Meersellige fungi
Ongeslagtelik: Spore
Geslagtelik: Geslagselle
Eensellige fungi
Ongeslagtelik: Tweedeling
37
Q

Struktuur van Rhizopus

A

Bestaan uit filamente/ Hife
Tallus: Geen ware wortels, stingels en blare.
Lewe op substraat soos brood, kaas en vrugte.
Heg vas aan substraat deur uitlopers met risoïede.
Besit sitoplasma
Senosiet: Baie
selkerne
Miselium: Deurmekaar
Vlegwerk van hifes, bekend as swamvlok

38
Q

Voortplanting van Rhizopus:
:
:
:

A

Vorm Sporangiofoor
Besit sporangiums
Vorm spore wat vrygestel word.

39
Q

Die rol van mikro-organismes

A

A balans met die omgewing
1. ONTBINDERS
Breek dooie organiese materiaal af.
Bakterieë, fungi en Protiste is ontbinders.
Vorm water, koolstofdioksied, ammoniak, hitte,
koolstof, stikstof, fosfaat en swawel.
Aarde se oppervlak word skoon gehou.

40
Q
  1. Stikstofkringloop
A
Grond en knoppies bakterieë bind vrye N
2
en
maak dit toeganklik vir plante.
Nitrifiseringsbakterieë vorm nitrate en nitriete wat
opgeneem word deur die plante.
Denitrifiserings-bakterieë stel N
2
vry in atmosfeer.
Ammoniak (NH3) word gebruik om
aminosure te vorm wat die boustene is
van proteïene wat nodig vir
41
Q

3 produseerders

A
Baie organismes is produseerders wat kan
fotosinteer.
Bakterieë en protiste kan fotosinteer.
Vorm eerste skakel van die voedselketting.
Dien as bron van voedsel en energie.
42
Q

4 balans van suurstof en koolst

A

Outotrowe mikroörganismes maak suurstof en
gebruik koolstofdioksied.
Bakterieë en Protiste kan fotosinteer.
Maak ongeveer 50% van suurstof konsentrasie.
Plankton is vrydrywende organismes in
akwatiese stelsels.
Dien as bron van voedsel.
Fitoplankton: Outotrowe wat fotosinteer.
Soöplankton: Heterotrowe wat as voedsel dien.

43
Q

B mutialistiese verhoudings

A

Baie organismes lewe in mutualisme saam met ander onganismes

44
Q

Mutualisme tussen

A
Knoppiesbakterieë en
peulplante
Bakterieë neem N2 vir plant
op en kry voedingstowwe van
die plant
E.coli in die SVK van
die mens
Maak vitamiene B en K en kry
huisvesting.
Fungi en vaatplante -
(Mikorisa)
Vergroot absorpsie opp. van
plant en kry huisvesting en
voeding (glukose)
45
Q

C ekonomiese gebruik van bakterieë, protiste en fungi

1 bakterieë

A

Produksie van voedsel bv. wyn, asyn, sojasous,
suiwelprodukte.
Ontbinding van rioolafval.
Chemiese industrieë maak etanol, sure, ensieme en
parfuums.
Maak antibiotika, entstowwe en steroïedes.
Maak probiotika as aanvuller vir SVK en immuniteit.
Biologiese plaagbeheer.
Neutraliseer afvalstowwe vir bio-herstel.

46
Q

2 protiste

A

Bron van voedsel

Kommersiële produkte soos verdikkers, jellie,
roomys slaaisous. (Alge)
Bron van minerale K, Na, I in aanvullers.

47
Q

3 fungi

A
Bron van voedsel bv. sampioene
Gis: fermentasie van alkohol, jogiurt
en brood.
Produksie van kaas.
Maak antibiotika.
48
Q

TB tuberkulose
1. OORSAKE
.

A
  • Aansteeklik
  • Bakterieë: Mycobacterium tuberculosis
  • Affekteer die longe
  • Kan ook ander organe affekteer
  • SA het hoogste TB gevalle groeikoers.
  • Verwant met armoede, VIGS, en cholera
49
Q
  1. VERSPREIDING
A

• Lug: hoes, nies, skree en spoeg.
• Asem geïnfekteerde druppels in.
• Wanvoeding en oorbevolking bevorder die
verspreiding.

50
Q
  1. EFFEK OP MENSLIKE LIGGAAM
A

• Nadat ingeasem word versprei bakterie en veroorsaak
longontsteking.
• Sterk immuunstelsels kan bakterie beveg en infeksie
voorkom.
• Swak immuunstelsels lei tot aktiewe TB wat
herhaaldelike longontsteking beteken.

51
Q
  1. SIMPTOME
A
  • Hoes
  • Moeg en tam
  • Gewigsverlies
  • Nagsweet
  • Borspyn
  • Bloed in speeksel
52
Q
  1. EFFEK OP GESIN EN GEMEENSKAP
A
  • Verloor 3 tot 6 maande se inkomste.
  • Sterf en gesin word in armoede gelos.
  • Stigma met TB en gemeenskap verwerp die persone.
53
Q
  1. BEHANDELING
A

• TB is geneesbaar.
• Antibiotika moet vir 6 maande geneem word.
• Terwyl behandel word, is dit nie aansteeklik nie.
• Pasiënte staak behandeling as beter voel en word dan weer siek en
weerstandig teen medikasie.
• TB is top gesondheids prioriteit.
• Ontwikkel nuwe strategieë.
• DOTS strategie
• Directly Observed Therapy Short course
1. Regering moet betrokke raak by die beheer van TB
2. Speeksel smeer toets moet gebruik word om te diagnoseer.
3. Monitor en neem medikasie.
4. Anti TB medikasie moet beskikbaar wees.
5. Rekkordeer en rapporteer nuwe TB g

54
Q
  1. VOORKOMING
A
  • Opvoeding en inligting
  • Behandel direk na diagnose
  • Gesondheidswerkers moet goed ingelig wees.
  • Immunisasie met GCG vaksiene in kinderjare.
55
Q
  1. MIDDELWEERSTANDIGE TB
A
  • Reageer nie op medikasie nie.
  • Ontwikkel a.g.v. verkeerde gebruik van medikasie.
  • Kan Chemoterapie kry maar is baie duur en nie noodwendig effektief nie
56
Q

MALARIA : ‘N PARASITIESE SIEKTE

1. Oorsake

A
  • Parasitiese siekte veroorsaak deur ‘n protiste nl. Plasmodium Falciparum
  • Protis vanuit die genus Plasmodium.
  • Oorgedra deur ‘n muskiet.
  • Wydverspreid in subtropiese streke.
  • 1-3 miljoen mense sterf jaarliks aan malaria.
  • 5 tipes Plasmodia wat oorgedra kan word.
  • Gevaarlikste plasmodia - Plasmodium Falciparum
57
Q
  1. Verspreiding
A
  • Oorgedra deur ‘n muskiet.
  • Wyfie Anopheles muskiet.
  • Muskiet by geïnfekteerde persoon – suig parasiet saam met bloed op.
  • Byt nuwe mens en spuit speeksel met parasiet in gasheer in.
  • Anopheles is die primêre gasheer en vektor.
  • Mens is die sekondêre gasheer.
58
Q
  1. Effek op menslike liggaam
A
• Parasite gaan na bloed en lewer. 
• Vermeerder in die lewer binne 6 tot 14 dae. 
• Simptome: 
▪ Koors 
▪ Hoofpyn 
▪ Bewe
▪ Gewrigspyn 
▪ Braking
▪ Konvulsies 
▪ Anemie: Rooibloedselle bars tydens infeksie. 
▪ Koma en dood. 
▪ Breinskade kan ontwikkel tydens serebrale malaria.
59
Q
  1. Effek op gesin en gemeenskap
A
  • Behandeling is duur.
  • Broodwinner siek of sterf lei tot verlies aan inkomste en armoede.
  • Medikasie is duur.
  • Voorkoming is duur.
  • Plaas groot ekonomiese druk op die gesondheidssektor van die land.
60
Q
  1. Behandeling
A

• Onmiddelike behandeling is belangrik.
• Kinien: Anti-malaria middel vanaf
• Artemisinin- afkomstig van ‘n kruid Artemisia annua
• Vernietig die vektor muskiet.
• DDT mees algemene maar het baie negatiewe effekte en daarom moet die
gebruik beperk word.
• Muskietnette: muskiete voed snags en nette is effektief, behandel ook die nette
met insekdoder wat muskiete doodmaak.

61
Q
  1. Profilaktiese medikasie
A
  • Voorkom die siekte
  • Baie duur
  • Negatiewe effekte met langtermyn gebruik.
  • Nie geskik vir permanente gebruik nie.
  • Korttermyn gebruik is effektief.
62
Q
  1. Etiek en oortuigings

.

A
  • Geen effektiewe entstof nie.

* Permanente inwoners kan verdraagsaamheid ontwikkel

63
Q

Hondsdolheid

A
Latyns- kranksinnigheid, tas
senuweestelsel aan.
•Diere word mal en aggressief.
•RNS-virus veroorsaak
•Virus word in speeksel oorgedra
•Geen effektiewe behandeling nie.
55000 mense sterf jaarliks (In SA – 20 
mense) 
•Koeëlvormige virus
64
Q

BEHANDELING:

A

In 1885 – entstof deur Louis Pasteur en Emile
Roux ontwikkel.
 Enige een wat met diere werk moet ingeënt
word.
 Staatswet dat alle huishonde en katte ingeënt
moet word.
 Vermy honde wat dronk lyk en skuim om die
mond het

65
Q

SIEKTES BY FUNGI

A

•Sommige is patogenies, veroorsaaksiektes.
•Candida albicans ,kan voordelig wees in klein hoeveelhede in die liggaamsweefsel, te veel is skadelik vir mense met lae immuniteit.
~Immuniteit- vermoë van organisme om siektes te weerstaan
*Siektes swamroes, sproei, omlope en atleetvoet

66
Q

ATLEETVOET (TINEA PEDIS ):

TINEA- “SWAM”, PEDIS- “vOET”

A
  • Jeukerige rooi uitslag tussen tone
  • Klein skimmels dring vel binne indien hul klam, warm plek vind om te leef.
  • Dieselfde swam veroorsaak omlope. Indien nie behandel word nie, kan vel tussen tone kraak, bloei en sleg ruik.
  • Swaminfeksie ka nook na die voetsole en handpalms uitbrei
  • Soms gaan swaminfeksie onder toonnaels - toonnaels verdik, kleur groen of geel.
67
Q

BEHANDELING VAN ATLEETVOET

A
  • Dra skoene wat jou vel laat asemhaal, bv. leerskoene
  • Probeer om nie te eel drafskoene te dra wat voete laat sweet nie.
  • Dra dik wol, of katoenkouse, dit absorbeer sweet.
  • Trek skoon sokkies aan
  • Was voete elke dag, maak skoon handdoek droog.
  • Poeier voete en kouse met antiswampoeier om vog te absorbeer
  • Stort met plakkies in openbare plekke.