Mikroorganismes Flashcards
(31 cards)
Wat is die 5 ryke mikroorganismes?
- Virusse
- Protiste
- Bakteriee
- Fungi/Swamme
Wat is die guntigde toestande vir groei?
- Genoegsame voedsel
- Vogige omgewing
- Geskikte temperatuur
Siekteveroorsakende mikroorganismes staan as wat bekend?
Patogene
Parasiete kan of ____ of ____ wees?
Endo- of -Ekto Parasities
Waarom is virusse beskou as lewnend en nie lewned?
Hulle toon nie a 7 tekens van lewe nie.
Slegs 1. Voortplanting.
7 Eienskappe van lewe
- Respirasie
- Voortplanting
- Voeding
- Eksresie
- Beweging
- Groei en herstel
- Reaksie tot prikkels
Wat is n bakterieofaag?
‘n Virus wat bakteriee aanval.
Waarom is virusse nie selluler?
Geen nukleus.
Geen membraan omringde organelle nie.
Geen sitoplasma.
3 Vorms virusse en voorbeeld?
Staaf (TMV)
Sferies (Adeno)
Kompleks (Bakteriofaag)
Virusse is _____ intrasellulere parasite? Wat beteken dit?
Obligate. Hulle moet binne n gasheersel oorleef.
Virusse is spesiefiek op twee manniere. Hoe?
Gasheer en weefsel spesifiek.
Hoe plant virusse voor?
Deur DNA/RNA in gasheersel te ontvorm tot virus nukleinsure om voort te plant.
Bakteriee kom in 3 forms voor?
Enkel
Filamente
Kolonies
Bakteriee is omring deur n
‘n selwand van ‘n polisakaried, proteien, of lipied
Soms (veral by patogene bakteriee) word dit omring deur?
‘n Slymskede wat dit teen Dehidrasie beskerm
Bakteriee het______organelle nie. Behalwe?
Geen membraanomhulde organelle. Behalwe ribosome.
Rakend die kern, is bakteriee ______? Omdat?
Prokarioties. Omdat hy nie ‘n ware selkern het nie. Slegs nukleinsure.
4 Forms van bakteriee sluit in?
Staaf (Basille)
Sferies (kokki)
Spiraal (spirille)
Komma (Vibrio)
2 Kenmerke van bakteriee?
- Eensellig.
2. Sommige outotrofe maar messte heterotofe.
Protiste bestaan uit 3 hoof groepe?
Protosoë
Alge
Slym en waterskimmels
Protosoe is _______, ______ , _______ organismes? BV
Eensellig; dieragtige; heterotrofe
Eensellige amoeba, paramecium en plasmodium
Alge is ________, _______ organismes?
BV
Meersellige, plantagtige.
Mikroskopiese alge: eensellig diatome en geulena
Slym en waterskimmels is:
Fungiagtig
Meersellig
Heterotofies
Makroskopies
Alge besit ______. En kan dus ______.
Chloroplaste; fotosinteer