’n Kat kan vêr loop Flashcards
Revision Week 4 (7 cards)
1
Q
maer (thin)
A
nie vet nie (not fat)
2
Q
ver (far)
A
nie naby nie (not close)
3
Q
moelik (hard)
A
nie maklik nie (not easy)
4
Q
glo (truth)
A
as jy dink iets waar is (If you think its true)
5
Q
trek (move)
A
as jy op ‘n ander plek gaan bly (if you move to another place)
6
Q
skooltoer (school tour)
A
as jy saam met jou skoolmaats gaan toer (when you go tour with your school friends)
7
Q
slaapplek (Sleeping area)
A
die plerk waar jy slaap (the place you sleep)