Nedersettings - Terme Flashcards
(29 cards)
Stedelike nedersetting
Nedersetting wat bebou is soos “n dorp/stad.
Nedersetting
“N plek waar mense woon, kan varieer v 1 huis tot plaas tot stad waar milj mense woon.
Landelike nedersetting
Nedersetting op d platteland ver v dorp/stad, kan op “n plaas wees.
Funksie
D aktiwiteite wat in “n dorp/stad plaasvind
Hoë orde funksie
Iets wat jy nie elke dag gebruik nie
Lae orde funksie
Diens wat jy elke dag gebruik
Kategorieë van stedelike aktiwiteite (10)
Werksgeleenthede Huisvesting Vermaak & ontspanning Dienste Regering, administrasie & regsaangeleenthede Vervoer Energie Kommunikasie Godsdiens Sosiaal
Drumpelbevolking
Minimun bevolking wat “n funksie nodig het om te oorleef.
2 verskillende nedersettingspatrone
Uitgebreide landelike nedersetting, mense woon in geisoleerde verspreide wonings, plaashuise/tradisionele wonings ver v mekaar.
Landelike nedersettings rondom “n kern, nedersettings kan rondom “n kraal, waterbron, rivierkussing of kerk wees.
Kraal
Omheinde veiligeplek om vee in te hou
Gehuggie
Klompie plaashuise & ander geboue wat saamgegroepeer is in ‘n landelike gebied.
Migrasie
Die beweging van mense om van woonplek te verander.
Trekarbeider
Persoon wat trekom te werk
Teenmigrasie
Migrasie van mense vanaf dorpe en stede terug na die platteland.
Hiërargie
Stelsel waarin dinge gerangskik word volgens vlak v belangrikheid of grootte.
Hiërargie v stedelike nedersettings:
Hoofstad - bloem
Stede - bhm
Dorpe - petrus steyn
Dorpies/ gehuggies - tweeling
Faktore wat nedersetting beïnvloed (5)
Omgewings- Sosiale- Politieke- Ekonomiese- Fisiese faktore
Solderwoonstelle
Lewensruimte in of naby die middestad
Kolonialisme
Stelsel waar 1 land ‘n ander land en sy mense regeer en beheer.
Apartheid
SAse regeringsbeleid wat mense voorheen in rassegroepe verdeel het.
Segresasie
Pm mense volgens verskille te verdeel
Lokasie
Nedersetting wat buite ‘n stedelike gebou is vir mense wat nie wit was nie.
Teruggawe
Die teruggee van eiendom aan iemand v wie grond weggeneem is onder apartheid
Nalatenskap van apartheid
D voortduur vd gevolge v apartheid nadat dit afgeskaf is