Onderwerp 9 Flashcards

(21 cards)

1
Q

Wat is ekologie?

A

Die studie van die verhouding tussen lewende dinge en hul omgewing.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die biosfeer?

A

Al die dele van die Aarde waar lewe kan plaasvind.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is ‘n biome?

A

Groot grondgebied wat gekenmerk word deur spesifieke groep plante en diere wat aangepas is vir daardie klimaat en tipe grond.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is ‘n ekosisteem?

A

Alle lewende dinge in ‘n spesifieke gebied en hul nie-lewende omgewing.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is ‘n gemeenskap in ekologie?

A

Al die bevolkings van al die spesies wat in ‘n spesifieke gebied voorkom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat definieer ‘n bevolking?

A

Al die individuele organismes van ‘n enkele spesie wat in ‘n spesifieke gebied voorkom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is ‘n spesie?

A

Individuele organismes wat soortgelyk in voorkoms, gedrag en genetiese samestelling is wat kan voortplant en vrugbare nageslag teweegbring.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is ‘n organisme?

A

Enige enkel vorm van lewe (plant of dier).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die biosfeer?

A

Alle lewende organismes op Aarde; ook genoem die globale ekosisteem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is die hoogtegrense van die biosfeer?

A

5 000 m tot 8 000 m bo seespieël.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Watter toestande buite die biosfeer maak lewe onmoontlik?

A

Te min suurstof, te min water, en temperatuur is te koud.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

In watter drie dele word die biosfeer onderverdeel?

A
  • Atmosfeer
  • Litosfeer
  • Hidrosfeer
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is die atmosfeer?

A

Die laag met gasse wat die aardoppervlak omring

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Watter gasse bevat die atmosfeer?

A
  • Suurstof
  • Koolstofdioksied
  • Waterdamp
  • Stikstof
  • Waterstof
  • Osoon
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Waarom is gasse belangrik vir lewende organismes?

A

Alle lewende organismes is van gasse afhanklik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is die rol van suurstof in die lewensprosesse?

A

Suurstof is noodsaaklik vir respirasie

17
Q

Wat is die rol van koolstofdioksied in die lewensprosesse?

A

Koolstofdioksied is noodsaaklik vir fotosintese

18
Q

Wat is die hidrosfeer?

A

Die water van die aarde wat in die oseane, mere, riviere en damme aangetref word

19
Q

Wat is die twee soorte water in die hidrosfeer?

A
  • Vars water
  • Sout water
20
Q

Wat is ‘n kenmerk van akwatiese organismes?

A

Akwatiese organismes leef in die waterbronne

21
Q

Hoe is akwatiese organismes aangepas?

A

Aangepas om in die spesifieke habitat te leef