Ontkennende Vorm (negatief) Flashcards

1
Q

Boelie jy die klein seuntjie?

A

Nee, Ek boelie nie die klein seuntjie nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Skop en slaan jy die ander kinders?

A

Nee, Ek skop en slaan nie die ander kinders nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Het jy iemand se toebroodjie opgeëet ?

A

Nee, Ek het niemand se toebroodjie opgeëet nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wil jy my beheer?

A

Nee, Ek jou wil nie beheer nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Lag jy ooit vir ander wat kleiner as jy is?

A

Nee, Ek lag nooit vir ander wat kleiner as Ek is nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wil jy iets lelik oor my pos?

A

Nee, Ek wil niks lelik oor jou pos nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Is jy al op skool geboelie?

A

Nee,Ek is nog nie op skool geboelie nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Gaan die boelie hom nog seermaak?

A

Nee, die boelie gaan hom nie meer seermaak nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Het Sipho klas toe gestap?

A

Nee, Sipho het nie klas toe gestap nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly