Ontwerp Geskiedenis Flashcards

1
Q

Wat was n belangrike ontwikkeling tydens die industriele revolusie?

A

Chemiese stowwe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter grootskaal nywerhede het die industriele revolusie tot gelei

A

Vervaardiging van telefoon, motors, radio en plastiek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat wou die industriele revolusie beweging bereik?

A

•Hul goeie idees van onterp gekoppel aan goeie samelewing
•Eerlikheid van vorm en integrated van versiering
•Weer begin om borduurwerk en drukblokke te gebruik
•Om skoonheid van middeleeuse handwerk te herleef

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waarom het die beweging van die industriele revolusie nie voortgegaan nie?

A

•Hul het meer op verlede gefokus en gesukkel om meer moderende style te ontwikkel
•Baie duur
•Produksieproses was tydrowend
•Produkte was nie volhoubaar nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly