Oorsake Van Sosio Ekonomiese Wanbalans Flashcards

(4 cards)

1
Q

Wat is sosio-ekonomiese wanbalans?

A

Dis wanbalanse in mense se toegang tot hulpbronne soos behuising, gesondheidsorg, opvoeding en lewenstandaard.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem ’n belangrike oorsaak van sosio-ekonomiese wanbalans in Suid-Afrika.

A

Apartheid – dit het mense op grond van ras gediskrimineer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is nog ’n oorsaak van sosio-ekonomiese wanbalans in Suid-Afrika?

A

Swak dienslewering deur die regering en plaaslike munisipaliteite.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat beteken swak dienslewering?

A

Wanneer munisipaliteite nie betyds behuising en sanitasie voorsien nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly