Persone reg Flashcards

(26 cards)

1
Q

Definieer Personereg

A

Die afdeling van die nationale reg wat die begin, omvang van privaatregte en die einde van ‘n Natuurlike persoon aandui.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die bronne van die reg

A

Grondwet van Rebubliek van suid-Afrika 1996
Regspreek
Wetgewing
gemene reg
inheemse reg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waar pas persone reg in die SA regsisteem in?

A

Dit is ‘n afdeling van die antionale re en die privaat reg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Formaliteit van regspersone

A

A. Opegerig met die belange van die staat en hulle word bestuur deur wetgewing en reskapasiteit
B. (NIE VENNOOTSKAPPE OF TRUSTE NIE) Opgerig vir profeit en in die belange van die samelewing in belange van samelewing waarvoor daar nie toestemming benodig word vanaf die staat nie maar daar moet wel aan sekere opritingsvereistes voldoen word.
C. Word beheer deur gemeenretelike bepalings vir die ontstaan daarvan. Dit word nie beinvloed deur die staat nie. Hul besit persoonlike regte en verpliting en streef 1 hoof doel na ongeag wie die lede is van die oranisasie is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is juriediese kompetensies

A

Bevoegdhede gegee deur SA aan regsubjekte om regshandelike aksies te verig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is Regsbevoegdheid

A

Die juriediese kompetensie wat almal besit maar dit is soms beperk, wat ‘n regsubjek in staan stel om posisies te vul en om regsubjektiwiteit te toon.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is ‘n regsubjek

A

Iemand wat regte verpligtinge en juriediese kompetensies het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is ‘n natuurlike persoon

A

Almal in SA is ‘n natuurlike persoon.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is handelingsbevoegdheid

A

Die juriediese kompetensie wat die deelname in regshandelike aksies bepaal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is verskyningsbevoeg?

A

Die juriediese kompetensie wat jou in staat stel om posisies in te neem in regtelike aksies.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is subjektiese reg

A

Dit is die bepaling van ‘n verhouding tussen regsubjekte en individueel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is objektiewe reg

A

DIe regsisteem van een bepaalde land wat sekere bevoegdhede verleer aan resubjekte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Subjek- subjek verhouding

A

Dit is die verhouding tussen 2 resubjekte vir die erkenning van subjek-objek verhoudinggs

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

subjek-objek verhoudings

A

Dit is die reg wat ‘n regsubjek tennoor ‘n saak het met die inagneming van die subjek-subjek verhouding.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is status

A

Die totale omvang van juriediese kompetensies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Word regsubjektiwiteit beperk tot natuurlike persone en regspersone

A

Ja, want as alles regte gehad het sou daar nie order wees nie. ‘n hond kan nie dieselfde regte hê as ‘n mens nie. Daar word eerder regte ingestel om hul te beskerm teen onbillike misbruik of diskriminasie.

17
Q

Wat is die persoonlikheids goed waarop jy persoonlikheids reg het?

A

Integriteit, reg op goeie naam, privaatheid, eer en waardigheid

18
Q

Ex parte Graham

A

Die ma het gestel dat sy haar boedel oorlaat aan haar seur as haar seun haar oorleef maar indie haar seun voor haar sterf ee sy haar boedel aan haar ma. Die ma en seun is op dieselfde tyd dood en dit is geneem dat hulle op dieselfde tyd oorlede is volgens commirientes sodat die boedel oorgedra kan word aan die ma .

19
Q

Greyling v Greyling

A

Daar was gestel in die testament dat in die geval dat die man en die vrou ‘simultaneously’ sterf maar daar was bewys dat die man bietjie langer as die vrou gelewe het. Die hof het volgens die wet op oorlewing gestel dat die testament geinterpriteer moet word volgens die erflater se beste belange en daarom word dit geneem dat hulle op dieselfde tyd oorlede is .

20
Q

Kakuva v minister op polisie

A

Dit was nie duidelik vir die hof wat die werklike omstandigehede van die verdwyning was nie toe vra hulle vir spraak-bewys inplaas daarvan om die saak af te stel.

21
Q

Ex Parte rungasamy

A

84 Jarige wat vir 4 jaar nie haar persioen eis het nie. SY was ook sienlik seniel en sy het slegte gesondheid gehad. DAarom is ‘n vermoed van doodbevel toegestaan aan haar seun.

22
Q

Ex parte Pieters

A

Hy sou al 73 jaar oud gewees het by die tyd wat die aansoek uitgeruik is maar dit was nie genoeg bewyse vir die uitreik van ‘n vermoede op doodbevel nie

23
Q

Ex Parte verster

A

33 jaar al vermis wou nie uitreik nie

24
Q

Ex Parte Dorward

A

Na 1 maand van vermisdheid is ‘n bevel nisi uitgereik en 2 maande later is die bevel goed gekeur

25
Dempers and van Ryneveld v SA Mutual Life Insurance Society
Die jong prokereur het alleen gaan stan en na 5 maande van vermisdheid is die bevel goed gekeur. Die feit dat sy alleen gaan stap het by die see maak dat haar omstandighede van vermisdheid ook in ag geneem word.
26