Plante!!🤡 Flashcards Preview

Science > Plante!!🤡 > Flashcards

Flashcards in Plante!!🤡 Deck (29):
1

Jaarplante???

Plante wat slegs a jaar lewe.

2

Meerjarige

Plante wat stadig groei maar lewe vir baie jare.

3

Bladwisselinde??

Bome wat slegs hul blare in die winter verloor.

4

Immergroen??

Bome wat nooit hulle blare verloor en bly altyd GROEN.

5

Inheems??

Bome of plante wat net in n sekere plek of area groei

6

Eetbaar??

Dele of stukke van die plant wat jy kan eet.

7

Versprei

Sade bweeg weg van die moedderplant om op nuwe plekke te groei.

8

Lewensiklus??

Die verskillende stadiums van groei van n plant of dier.

9

Ontbossing??

Om bome aftekap maar vervang nie met nuwe bome nie.

10

Gras??

ń Wilde plant wat plat op die grond groei met dun blare of stingels.

11

Bos??

ń Plant met baie takke en kan nie baie groot word nie.

12

Boom??

ń Plant wat baie lank raak met ń dik stam.

13

Struik??

Dit is n houtagtigge plant sonder n hoofstam. Dit het baie stamme wat ewe dik is - kleiner as n boom.

14

Ontkiem??

Om te begin groei.

15

Vetplante??

Woestyn plante wat water in hul blare en stamme stoor.

16

Eensaadlobbig:?

n Plant wat aan die groep behoort met net een eensaadlob.

17

Tweesaadlobbigge.

n Plant wat aan die groep behoort met n eensaadlob.

18

Bevrug??

Wanneer n manlikke sperm met n vroulikke sperm saamsmelt op a nuwe plant te maak.

19

Bestuiwing??

As die stuifmeel op die stemple van die blom beland.

20

Embrio??

Die deel van die saad wat later die plant gaan word.

21

Kiemworteltjie??

Die eerste wortel van die saad wat ontkiem het.

22

Nie blom draende plante?!

Plant wat nie blomme dra nie.

23

Swamme??

Nie groen nie. Geen wortels. Nie stingels of blare nie. Hulle kan nie hulle eie kos maak nie.Somigge swamme veroorsaak siektes.(nieblomdraend)

24

Varings??

Groei gewoonlik op vogtigge plekke.Hulle het varing blare. ń ondergronde se stingel en wortels (nieblomdraend)

25

Keëldraende plante??

(Gymnosperme)Hulle is groot plante.Dra keëls inplek van blomme.Die sade is binne in die keëls.meeste is immirgroen.Hulle groei op plekke met koue en droë klimate.Naaldagtige blare..Manlike en vroulike keëls.Manlike keëls is kleiner as vroulike keëls en bevat ook STUIFMEEL.Grade groei in flappies van die vroulike keëls.Flappies breek oop waneer die sade ryp is.Sade is oop en onbeskermd.

26

Blomdraende plante??

Vervaardig sade.Ware blomme wie se voorplantings meer kompleks is.Manlike of Vroulike.Ander blomme het beide manlike en vroulike dele.

27

Bedeksadigge(angiosperme)??

Bestaan uit baie plante. Almal dra blomme. Die sade word bedek en beskerm deur n vrugwand. Perty is groot en ander is klein. Baie is bladwisselinde. Daar is 2 groepe bedeksadiges.

28

Eensaadlobigge( monokotiele)??

Plante ontkiem van een saadlob of kotile.

29

Tweesaadlobigge(dikotile)

Plante ontkiem wat ontkiem van 2 saadlobbe of kotile.