PO Flashcards

(121 cards)

1
Q

LEWENSTYL

A

die manier waarop jy lewe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

SOSIALE STIGMA

A

oneer en skande vir die mense in die gemeenskap

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

BEKKENBEEN

A

groot beenstruktuur aan die basis van die ruggraat wat die twee heupbene sluit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

ONTWIKKELENDE LANDE

A

armer lande wat net begin industraliseer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

NUTRIENTE

A

stowwe wat noodsaaklik vir lewe+groei is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

ABORSIES

A

voorbedagte beeindiging van swangerskappe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

GESLAGSDEEL

A

die liggam se voorplantingsorgane

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

SERVIKALE KANKER

A

kanker v die serviks/ die nou kanaal aan die onderkant v die baarmoeder

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

WEERHOU

A

daarsonder doen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

SIBBE

A

broers+sisters

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

SPEKULASIES

A

gerugte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

TOELUGTE

A

finansiele bystand

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

FORSEER

A

gedwing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Voorbehoedmiddel

A

middel/toestel wat keer dat vroue swanger raak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Anemie

A

tekort aan rooibloedliggaampies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Toksemie

A

bloedvergifting deur die toksiene weens n bakteriese infeksies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Prematuur

A

voor bepaalde tyd

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Sperdatum

A

die laaste datums waarop iets moet klaar wees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Tussentydse

A

die tussen wanneer die taak gegee is tot wanneer dit moet klaar wees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Roetine

A

stel handelinge wat gereeld uitgevoer moet word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Uitstel

A

om iets te laat oorstaan wat gedoen moet word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Gepaste

A

geskik, korrek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Prioriteite

A

daardie dinge waaraan jy die meeste waarde heg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

Selfgeldend

A

staan op vir jouself, dring aan oor jou regte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
SOI
seksuele oordraagbare infeksies
26
Menswaardigheid
gevoel v eiewaarde en goed behandel te word
27
Skend
oortree / inbreek
28
Getremdhede
gebreke
29
Struikelblokke
moeilike situasies
30
Stigma
iets waarheen mense diskrimineer omdat hulle sink dis skandelik / vernederend
31
Besigheidsmense
mans en vroue wat in die formele sektor werk
32
***M***e***n***seregtedag
**2**1 **M**ei
33
**V*****ry***heidsdag
27 April
34
**W**erkersdag
1 Mei
35
# w1->g20 Wereldvlugteli**n**gedag
20 Ju**n**ie
36
**Af**r***i***kadag
**25** Me***i***
37
***J***eu**g**da**g**
**16** ***J***unie
38
Erfenisdag
24 September
39
Versoeni**ng*****sd***ag
**16** ***D***e***s***ember
40
Ne**l**son Mande**l**a**-**dag
18 **J**u**l**ie
41
Nasiebou
vind plaas wanneer almal saamwerk om n gevoel te skep van om n nasie te beheert en beter land te bou
42
Ingebore
kenmerkend, iets wat v nature is
43
GRONDWET se 3 waardes(en n ander plek waar ons dit ook kry)
1. menswaardigheid 2. gelykheid 3. vryheid
44
Niemand mag gediskrimineer word op gegrond v:
* ras * geslag * gestremd * geloof * godsdiens * kultuur * arm/ ryk
45
Rolmodel
iemand waarna ander opkyk en bewonder
46
Wat doen n rolmodel? | 1 ding
* toon hul waardes
47
Invloedryk
in staat om iemand se gedrag en ontwikkeling te beinvloed
48
Aanhef
inleiding
49
Hoogste
belangrikste
50
Basiese
fundamentele, algemene
51
Mentorskapprogramme
program waarin iemand met meer ondervinding jou raadgee en lei
52
Medelydende
om besorgdheid te toon vir ander
53
Diskrimineer
om ander met disrespek te hanteer
54
Langtermynverbintenis
toewyding
55
Volhoubare
iets wat oor n tydperk aan die gang gehou kan word
56
Skaars
nie genoeg nie
57
Menswaardigheid
ander mense met respek te behandel
58
Gelykheid
moenie op enige manier teen enigemand diskrimineer omdat hulle anders is nie
59
Vryheid
meester jou eie bestemming
60
NSS (waar kan jy dit bereik) | onderwys en sertifikate
nasionale senior sertifikaat GR. 10-12 EN BY SKOOL
61
NVS (waar kan jy dit bereik) | onderwys en sertifikate
nasionale vaardigheids sertifikaat VOO-KOLLEGES
62
Algemene onderwys en opleiding | NKR vlak sowel as die graad
NKR 1 / gr9
63
Verdere onderwys en opleiding | NKR vlak sowel as die graad WAAR jy dit kan behaal
NKR 2,3,4 / gr10, 11, 12 **Skool**
64
Hoer onderwys en opleiding | NKR vlak sowel as die graad WAAR jy dit kan behaal
NKR 5-10 **Universiteite**
65
Geakkrediteer
amptelike erken en sertifiseer
66
Kampusse
verskillende terreine en gronde v kolleges
67
Gesubsideer
geld betaal
68
NKR
nasional kwalifikasie raamwerk
69
Slawerny
n persoon die wettige eiendom v iemand anders is
70
Knegskap
slaaf / onderdaan v iemand meer magtig
71
Betooglinie
buite die werkplek te staan en probeer om ander werkers te oorreed om nie gedurende staking te werk nie
72
Petisie
formele en geskrewe versoek geteken om werkplek te btree
73
Kollektiewe betoging
proses v inderhandeling tusssen werkgewer en werknemers -> ooreenkoms te bereik
74
4 vereiste vakke
* tale x2 * wisk/ wisk g * LO/PO
75
Gonswoord
n onderwerp waarop verskillend mense en groepe fokus
76
Uit te skakel
om van iemand heeltemal ontslae te raak
77
Vrywilliger programme
beplande, gereelde tye waaar mense, gemeenskappe/ groepe mense help sonder om betaal te word
78
Veelvuldige sklerose
siekte waar senuwee selle in die brein beskadig word
79
Selfmishandeling
jouslef seer te maak, beskou jouslef minderwaardig
80
Ligaamlike mishandeling
fisies iemande aan te rand / te slaan
81
Seksuele mishandeling
iemand te dwing om aan n seksuele aktw deel te neem
82
Emosionele mishandeling
iemand te verneder
83
Verbale mishandeling
iemand af te breek deur vir hulle slegte goed te se
84
Sielkundig
geestelik, emosioneel
85
Wanontwikkeling
wanneer iets nie behoorlik vorm nie
85
Wanontwikkeling
wanneer iets nie behoorlik vorm nie
86
Verwaarlosing
om ontneem te word v iets wat nodig is om n gesonde lewe te geniet/ toegang daartoe te he
87
Selfverminkering
jouslef ernstig beseer
88
Intimideer
bang te maak
89
Lyfstraf
fisies te straf
90
Anti-semitisme
diskriminasie t.p joodse en moslem mense
91
Ontmens
behandel op n manier wat n persoon v sy/haar positiewe menslike eienskappe verloor
92
Klieke
hegte groep vriende wat nie toelaat dat ander mense by hulle groep aansluit nie
93
Inskryf
amptelik vir n kursus registreer
94
Voorgraads
n student wat nog nie verwerf het nie
95
Klasgelde
opleiding en onderwyskoste
96
Losiesgelde
fooie betaal vir kamer, woonstel / huis waarin studente bly
97
Toegeken
ervaar
98
Lewenslange leer
die proses v om vir die res v jou lewe vaardigehed en kennis op te doen deur te studie of onderrig
99
Verdraagsaamheid
aanvaardiging
100
Xenofobie
vreemdelinge / diskriminasie teen buitelanders
101
Veroordeel
algehele afkeer daaraan afspreek
102
Beginsels
waardes, etiek
103
Harmonie
eenheid
104
Morele
goeie, etiese
105
Vas
nie eet nie
106
Verlossing
om gered te red word
107
Etiek
stel morele beginsels, gedragskode wat as korrek beskou word
108
Deernis
simpatie vir die leiding v ander
109
Koester
om te versorg en te laat groei
110
Apaties
geen belangstelling/ entoesiasme
111
Geneties
eienskappe wat v ouer oor geerf is
112
Depressie
is n woord wat gebruik word vir n hartseer, wanhope bui en psigiatriese afwyking
113
Gemoedsversteuring
persoon is abnormaal hartseer -> negatiewe uitwerking op persoon se prestasie by werk, skool / verhoudings
114
OORSAKE V DEPRESSIE | 3 goed
1. geneties, famileigeskiedenis 2. sielkundige kwesbaarheid 3. lewensgebeurtenisse / omgewingspanning
115
TEKENS V DEPRESSIE | 5 goed
1. altyd moeg wees 2. skuldgevoel 3. kan nie fokus nie 4. eet nie behoorlik nie 5. huil baie
116
BEHANDELING V DEPRESSIE | 3 goed
1. huisdokter-> diagnoseer 2. kenners v depressie 3. psigiater - psigiatriiese medisyne - psigoterapie - elektronvulsiewe terapie(skokterapie)
117
VERTELLING AAN KIND v depressie
1. beklemtoon dat persoon so optree omdat siek is 2. stel gerus en beklemtoon dat dit nie jou skuld is nie 3. noem mense help die persoon/ ontvang behandeling
118
Chronies
duur n lang tyd
119
Terminale
verwag dat dit tot dood sal lei
120
Angstigheid
gevoel v kommer