Poems Flashcards
(28 cards)
Wys die rympatroon
skadu’s teen die muur
a a b c c b
Wat is die funksie van die rympatroon en herhaling
skadu’s teen die muur
dit help die ritme aan en help ook die gedig om meer liries te wees
waar bevind die spreker homself in strofe 1
skadu’s teen die muur
in ‘n kamer met ‘n kaggel
wat simboliseer die ‘donker’ wat van buite af inkom
skadu’s teen die muur
Tyd wat verby gaan
wat probeer die digter vir ons se in versreel 4-6
skadu’s teen die muur
die fisiese dinge in die lewe sal vergaan soos tyd verby gaan
Gee sinoniem vir somber en sinister
sinister - boos/duister
somber - droewig/treurig
wat beteken dit dat “alles ‘n vasgestelde uur het”
skadu’s teen die muur
alles op aarde het ‘n spesifieke hoeveelheid tyd om te bestaan voor dit verby gaan
watter positiewe beeld kan ons assosieer met “die liefde is ‘n vuur”?
(skadu’s teen die muur)
die liefde is passievol en vol lewe en enrgie
watter negatiewe beeld kan ons assosieer met “die liefde is ‘n vuur”?
(skadu’s teen die muur)
dit brand alles op en verneitig waar aan dit raak
wat kon ons aflei uit die woord “hofsaak”
skadu’s teen die muur
die liefde het ook ‘n einde, egskeiding in die hof
Haal twee voorbeelde van kontras uit aan
skadu’s teen die muur
swart / wit
Stoet / Konvool
wat is die toon/atmosfeer van hierdie geedig en hoe word dit versterk deur die beeldspraak
(skadu’s teen die muur)
die atmosfeer is somber, sinister, donker en depressief. Dit word versterk deur die gebruik van vergelykings met skaduwees
wat is die tema/boodskap
skadu’s teen die muur
alles sal met tyd niks word
wie verwys ‘jy’ en ‘my’ in die eerste versreel van die gedig
(things that go bump in the night)
‘jy’ - iemand wat die spreker gewoonlik kan vertrou
‘my’ - die spreker
hoe probeer die digter die spreker se vrees aan die leser oordra
(things that go bump in the night)
enjambement verhoog die tempo - wat angs / vrees aan die spreker probeer oordra
wat is die funksie van di ‘aa’ assonansie in versreel 7
kan moontlik die spreker se moeg wees beklemtoon (soos gaap)
verduidelik wat die spreker bedoel wanneer sy se dat sy in die gangge soek na slaap?
(things that go bump in the night)
sy is moeg, maar kon nie slaap nie
loop nou dit wat haarwakker hou sodat sy kan weet wat dit is en dan slaap.
gee ‘n sinoniem vir ‘vlees’
liggaam of vleis
waneer gaan ‘n mens op ‘n safari
safari
waneer jy op ‘n avontuur uitgaan
Wat is die tema/boodskap
safari
die lewe is ‘n avontuur
watter twee maniere versterk die gedig se tipografie hierdie tema
(safari)
lyk soos ‘n pad
eindig met ‘n ‘o’ wat die ‘gaatjie in die grond’
verduidelik die gebruik van die aandagstreep (-) in versreel drie
(safari)
laat die leser stop en beklemtoon niks staan stil
verduidelik die gebruik van die dubbelpunt (:) in versreel 10
(safari)
spreker gee verbeeld van alles wat alles beweeg
hoe beweeg grassteeljies in die lewe
safari
waneer die wind waai