Prof En Etiek Flashcards
(20 cards)
What is probleemoplossing?
Probleemoplossing is die insameling van feite wat nodig is om ‘n spesifieke uitdaing te oorkom.
What is besluitneming?
Besluitneming is die proses om verskeie alternatiewe te oorweeg voordat daar op die beste een besluit word.
What are the differences between probleemoplossing and besluitneming?
Probleemoplossing is meer inklusief, terwyl besluitneming dikwels deur een persoon of senior bestuur gedoen word.
What are the advantages of creative thinking in the workplace?
Werknemers se selfvertroue verhoog omdat hul volle potensiaal benut word.
What is the Delphi technique?
Die Delphi tegniek sluit anonieme voorstelle van kundiges in om oplossings vir probleme te vind.
What is kragveld analise?
Kragveldontleding weeg ‘n besigheid se dryfkragte en terughoudende kragte teen mekaar op.
What are the steps in probleemoplossing?
- Identifiseer die probleem 2. Definieer die probleem 3. Identifiseer moontlike oplossings 4. Evalueer alternatiewe oplossings 5. Ontwikkel ‘n aksieplan 6. Implementeer voorgestelde aksieplan 7. Monitor die implementering van die oplossings.
What is a dinkskrum?
Dinkskrum is ‘n probleemoplossingstegniek wat op die spontane bydra van elke lid in ‘n groot groep gebaseer is.
What is the nominal group technique?
Die Nominale Groep Tegniek is ‘n variasie van ‘n dinkskrum waar die individue en nie die groep nie met idees opkom.
What are the benefits of the nominal group technique?
Alle spanlede neem deel en die stemming is anoniem.