Professionalisme en Etiek (gr10) Flashcards

1
Q

Waaroor gaan die grondwetlike reg, regverdige administratiewe optrede?

A

Die reg op regverdige administratiewe optrede wat aan burgers die reg gee om mense uit te daag rakende die wyse waarop hulle behandel word, as hulle voel dit is onregverdig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter verantwoordelikheid plaas die, regverdige administratiewe optrede grondwet op individu of besighede as burgers van die land?

A

Die verantwoordelikheid om op ‘n sekere manier op te tree wat repsek toon vir ander mense en besighede se regtee en te weet dat indien jy nie hierdie regte respekteer nie, jy voor die hof gedaag kan word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waaroor gaan politieke regte?

A

Mense kan ‘n plitieke party vorm, ‘n kandidaat wees, en/of enige party mag ondersteun duur te stem vir die party in verkiesings.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Watter verantwoordelikheid plaas politieke regte op individu of besighede as burgers van die land?

A

Elke burger wat stemreg het, het die verantwoordelikheid om te stem vir ‘n politieke party wat die land se belange op die hart dra.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Watter verantwoordelikheid plaas mense se reg om toelang te he na kos, water, en gesondheidsorg op individu of besighede as burgers van die land?

A

Elke burger het die verantwoordelikheid om die land se hulpbronne met respek te behandel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Watter verantwoordelikheid plaas mense se reg tot basiese onderwys op mense?

A

Die reg op onderwys plaas ‘n verantwoordelikheid op die leerder om skool toe te gaan om te leer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat word organisatoriese kultuur as gedefinieer?

A

Oragnisatoriese kultuur kan gedefineer word as die algemene opvatting by werknemers rakende reg vs verkeers en aanvaarbare vs onaanvaarbare gedrag.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wanneer take gedelegeer word, wat is die 6 beginsels wat die bestuurder in ag moet neem?

A

1) Ken die vermoens van werkneemers en jouself
2) Verstaan die verskillende werksrolle
3) Vertrou ander met die take wat vir hulle gegee word, moenie mikro bestuur nie
4) Kommunikeer doeltreffend.
5) Bemagtig jou werknemers
6) Kry terugvoer op kontrolepunte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly