Prysteorie Flashcards
(14 cards)
Prysteorie
Hoe pryse deur middel van die interaksie tussen vraag en aanbod bepaal word
Verbruikers
Gebruikers van goedere en dienste
Individuele vraag
Hoeveelheid wat een persoon vra
Markvraag
Hoeveelheid gevra van al die verbruikers.
Wet van vraag
As prys styg , daal hoeveelheid gevra.As prys daal, styg hoeveelheid gevra
Vraagkurwe
Die vraagkurwe het n negatiewe gradient/helling.Dit daal van links–bo na regs-onder.
Faktore wat vraag na n produk/diens bepaal.
Prys van produk
Reklame/advertenses
weerstoestande
Mode
Aanbod
Hoeveelheid van n produk/diens wat verskaffers teen verskillende pryse kan en wil produseer
Wet van aanbod
Prys styg-hoeveelheid aangebied styg
Prys daal-hoeveelheid aangebied daal
Aanbodkurwe
die aanbodkurwe het n positiewe gradient/helling.Dit stug van links onder na regs bo
Markonewewing
Hoeveelheid gevra/aangebied nie gelyk is aan die hoeveelheid aangebied/gevra
Marksurplus
Aanbod >Vraag
Marktekort
Vraag>Aanbod
markewewing
Aanbod gelyk aan vraag