reëls vir die optelling van heelgetalle Flashcards
(6 cards)
1
Q
Wat gebeur as twee positiewe getalle bymekaar getel word?
A
Die antwoord is positief.
Voorbeeld: 4 + 5 = 9
2
Q
Wat gebeur as twee negatiewe getalle bymekaar getel word?
A
Die antwoord is negatief.
Voorbeeld: (–4) + (–5) = –9
3
Q
Wat gebeur as ’n positiewe en negatiewe getal bymekaar getel word?
A
Trek die kleiner van die groter getal af, hou die teken van die grootste getal.
Voorbeeld: 4 + (–5) = –1
4
Q
Wat beteken kommutatief?
A
Jy mag die getalle in enige volgorde optel of vermenigvuldig.
5
Q
Wat beteken assosiatief?
A
Jy mag die groepe (hakies) skuif wanneer jy optel of vermenigvuldig.
6
Q
Wat beteken distributief?
A
Jy mag ‘n getal buite die hakie met elke term binne-in die hakie vermenigvuldig.