Regering Opsomming Flashcards

1
Q

Wat is die regering

A

Ń groep mense wat beleide opstel en wette maak om die funksionering van die land te beheer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is ń demokrasie

A

Ń regeringstelsel waar al die mense van die land kan stem vir wie hulle in die parlament wil hê

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat ia die staat

A

Ń georganiseerde gemeenskap wat deur die regering bedryf word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem SA se drie vlakke van die regering

A

Nasionale
Provinsionale
Plaaslike

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem die twee huise waaruit die parlament bestaan

A

Nasionale vergadering

Nasionale raad van provinsies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem die drie takke van die nasionale vergadering

A

Wetgewende
Uitvoerende
Regterlike

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoekom is huishoudings produsente

A

Want hulle verkoop hulle arbeid as ń produk aan besighede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoekom is huishoudings verbruikers

A

Want hulle koop produkte wat besighede produseer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoekom is besighede produsente

A

Want hulle maak of produseer goedere of dienste om te verkoop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoekom is besighede verbruikers

A

Want hulle koop of gebruik huishoudings se arbeid om hulle produkte of dienste te lewer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat verskaf die regering en aan wie en wat doen hulle daarmee

A

Verskaf hulpbronne en dienste aan huishoudings en hulle koop dit war die regering ń produsent

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly