Samestelling Flashcards
(3 cards)
1
Q
Wat is samestellings?
A
Twee of meer onafhanklike woorde wat saam ‘n nuwe woord vorm
2
Q
Hoeveel woorde vorm ‘n samestelling?
A
Twee of meer
3
Q
Geef ‘n voorbeeld van ‘n samestelling
A
Voorbeeld: ‘huis’ + ‘werk’ = ‘huiswerk’
‘huiswerk’ is ‘n samestelling van twee woorde.