Ses Loopbaankategorie Flashcards
(32 cards)
Loopbane
loopbaankeuses en studievaardighede
ONDERsOEKENDE mense verkies om te dink
organiseer en verstaan. Hulle is aoeie
probleemoplossers en goed met syfers. Hulle hou daarvan om alleen te werk en is dikwels skaam
KUNSTIGE mense hou daarvan om hulself kreatief uit te druk. Hulle hou nie van reëls nie
hou van
take wat persoonlike of fisieke vaardighede vereis
en druk hul gevoelens makliker uit as ander.
SOSIALE mense hou daarvan om onderwys te gee of te help. Hulle is ingestel op
verhoudings en is minder geneig om akademiese of fisieke aktiwiteit te geniet.
ONDERNEMENDE mense is goed met woorde en hou daarvan om ander te oorreed eerder as om
hulle te ondersteun. Hulle heg waarde aan status en is meer ambisieus as konvensionele mense
KONVENSIONELE mense gee nie om vir reëls nie. Hulle verkies orde en hou nie daarvan om
te persoonlik te raak nie. Hulle heg waarde aan status.
Vermoëns
2
Vermoëns is die dinge wat jy goed kan doen
jou vaardighede
sterkpunte. Verskillende soorte werk vereis verskillende vaardighede. Dit is
belangrik om te weet wat jou sterk punte is. Wees trots daarop en ontwikkel
dit. ‘n Begrip van jou vermoëns sal aandui in watter soort werk įy goed sal
wees.
As jy goeie akademiese vermoëns het
bv. om met aandag te lees en goeie
skryfvaardighede het
sal jy dalk in staat wees om by ‘n universiteit of n
Universiteit van Tegnologie te studeer. Baie mense skep ook ‘n loopbaan uit tonee
Speel
dans
van items. Maak seker dat jy baie goed is as jy ‘n loopbaan wil bou op jou talente.
Aktiwiteit 6 Vermoë-vasvra