Siener Flashcards

1
Q

Verduidelik waarom die titel: “Siener in die Suburbs” as dualities bedkou kan word

A

Dualisme verteenwoordig twee kante wat normaalweg teenstrydig met mekaar is of in kontras met mekaar staan. Die titel het 2 pole en is dus dualisties. Die dualiteit is die Siener, wat die ligbringer is (hoop/talent), tenor die Suburbs, wat die donker en hopelose omstandighede is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Bespreek die funksionaliteit van die milieu tot die drama

A

Die milieu bestaan uit tyd, plek en agtergrond.
Die tyd is Vrydag laat middag tot Satermiddag (naweek) en die funksionaliteit van dit is die “operators pay” so hulle kry geld geld wat gepaard gaan met drank en geweld en gee dus die regte atmosfeer vir die handelinge en gepaardgaande krisisse van die drama.
Die plek is die binneruimte, dit wat op die verhoog gesien word, en die buiteruimte, die agterkant van Johannesburg (die “dandies” is die buitewereld, anderkant die spore) en die funksionaliteit is dit beklemtoon dat armhoede oorheers.
Die agtergrond is 1971 en die funksionaliteit is dit was dat dinge van daar tyd ander hanteer word as deesdae

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Bespreek die verhouding tussen die karakters en gee bewyse uit die leesstuk

A

Ma en Giel: Giel gebruik vir Ma vir geld en blyplek en Ma weet dit. Dis ń slegte verhouding en dit kan gesien word toe Tjokkie vir Giel sê dat hy net met die pensioen slaap.

Ma en kinders: Dis ń slegte verhouding. Ma het geding sy is goed vir die kinders, maar hulle dink nie so nie. Toe Ma vir Tiemie sê dat sy probeer het om haar nie so groot te maak nie het Time gese “Het Ma? Het ma regtig? Het ma?”

Ma en Jakes: Ma hou nie van Jakes nie. Dit kan gesien word in die boek waar Ma met Jakes stry oor Jakes wat met Tiemie wil trouwen en Ma wa sê “Ek ken jou soort maar te goed.”

Giel en kinders: hulle hou nie van Giel nie en mens sien dit as Giel sê hy is soos ń vader vir hulle, maar hulle stem nie saam nie.

Giel en Jakes: Giel is bang vir Jakes en tree ook kruiperig teenoor hom aan. Dit word gesien toe Jakes vir Tjokkie wil martel en Giel het net ingegee

Jakes en almal: Almal in die staat is bang vir Jakes volgens wat Tjokkie in die stuk sê

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Beskryf Giel, as karakter, volledig. Gee ook bewyse uit die drama

A

Hy het finansiele probleme, want hy dobbel en verloor al sy geld.
Hy is skynheilig, want hy gebruik Ma net vir blyplek en geld.
Hy is kruiperig, heel aan die begin van die drama wil hy he Tjokke moet Sien en tree dus kruiperig teenoor hom op.
Hy is onbetroubaar, want hy verlaat vir Ma wanneer sy hom die meeste nodig het
Hy is onseker en laghartig. hy kan nie druk hanteer nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waarom kan die taalgebruik in die drama as geslaagd beskou word?

A

Die taalgebruik maak die drama geloofwaardig. Ona glo dit, want dis hoe mense praat in die suburbs

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly