Sleutelwoorde Flashcards
(33 cards)
Wat is ‘n habitat?
habitats is die natuurlike blyplek van ‘n plant of dier
Wat beteken biodiversiteit?
biodiversiteit is die verskeidenheid van al die plante en diere op aarde
Wat beteken inheems?
Inheems is plante en diere wat nog altyd in n sekere gebied voorgekom het.
Wat beteken interafhanklikheid?
Twee of meer dinge wat op mekaar staatmaak
Wat beteken die woord skuiling?
Plek wat beskerming bied teen slegte weer en gevaar
Wat is ‘n gewrig?
Die plek waar twee of meer bene bymekaarkom
Hooforgane
Organe in die liggaam wat absoluut noodsaaklik is om te kan lewe.
Ledemaat
Been, arm of stert
Romp
Die liggaam van ‘n dier sonder die kop of die ledemate
Skouergordel
Stel bene waaraan die voorste ledemate geheg is.
Heupgordel
Deel van die skelet wat bestaan uit heupbene wat die agterste ledemate
ondersteun.
Kenmerk
Iets wat jou help om tussen goed te onderskei of dit te identifiseer.
Spiere💪🏻
Massas taai, rekbare weefsel wat ons bene trek wanneer ons beweeg
Senings
Taai koorde wat die spiere aan die bene vasheg
Ligamente
Bande wat been aan been heg en die gewrig versterk
Aanpassing
Veranderinge in ‘n liggaam met verloop van tyd om by die omgewing te pas.
Stof? 🧊💦☁️
Is enige soort vastestof, vloeistof of gas
Voedingstowwe? 💧🥗🥪
Is stowwe wat lewende dinge help om te groei
Herbivore🌱
Diere wat plante eet
Karnivore🥩
Diere wat vleis eet.
Omnivore 🌱🥩
Diere wat plante en vleis eet.
Vervaardigers 💪🏻
Plante wat hulle eie voedsel vervaardig of maak.
Voedselketting ⛓️
Is die volgorde waarin diere plante of ander diere eet om energie te kry
Lewensiklus♻️
Die fases waardeur ‘n lewende ding in sy lewe gaan.