Struktuur 2 Flashcards

(19 cards)

1
Q

Wat is strukture?

A

Strukture is dinge wat gebou of natuurlik gevorm is om ondersteuning, beskerming of verbinding te bied. Ons woon daarin, gebruik dit en sien dit oral rondom ons.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waar kom strukture voor?

A

Strukture is oral – in die natuur (bv. ’n spinnekopweb) en in die mensgemaakte wêreld (bv. geboue, brûe, motors).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe gebruik mense natuurlike strukture?

A

Ontwerpers, argitekte en ingenieurs kopieer strukture uit die natuur om praktiese probleme op te los.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem 4 doele van strukture.

A
  1. Om dinge binne en bymekaar te hou.
  2. Om iets te beskerm teen skade.
  3. Om iets regop te hou of te ondersteun.
  4. Om ruimte tussen voorwerpe te oorbrug (verbind).
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Van watter materiale word strukture gemaak?

A

Verskillende strukture word van verskillende materiale gemaak, afhangend van hul doel – soos hout, staal, beton of natuurlike materiale.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Watter twee hoofsoorte strukture is daar?

A

Natuurlike strukture en mensgemaakte strukture.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is ’n natuurlike struktuur?

A

‘n Struktuur wat nie deur mense gebou is nie, maar natuurlik gevorm is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Noem 3 voorbeelde van natuurlike strukture.

A

Rysmierhoop, voëlnes, seeskulp, rotse.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is ‘n mensgemaakte struktuur?

A

‘n Struktuur wat deur mense ontwerp en gebou is vir ‘n spesifieke doel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Noem 3 voorbeelde van mensgemaakte strukture.

A

Koppie, huis, toring, stoel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Noem die drie basiese soorte strukture.

A

Dopstrukture, raamstrukture en soliede strukture.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is ’n dopstruktuur?

A

‘n Struktuur waarvan die sterkte in die dop of buitekant lê. Dit hou vloeistowwe of klein stukkies goed binne.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Noem voorbeelde van dopstrukture.

A

– Natuurlik: hoendereier, volstruiseierdop
– Mensgemaak: koffiebeker, sak rys, sokkerbal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is ‘n raamstruktuur?

A

‘n Struktuur wat uit verskillende onderdele bestaan wat saamgevoeg is om dit sterk te maak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Noem voorbeelde van raamstrukture.

A

– Natuurlik: spinnerak
– Mensgemaak: fiets, leer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is ‘n soliede struktuur?

A

‘n Struktuur wat uit een stuk materiaal bestaan, sonder oop spasies of dele wat saamgevoeg is.

17
Q

Noem voorbeelde van soliede strukture.

A

– Natuurlik: klip
– Mensgemaak: baksteen, sementpaal

18
Q

Wat is ‘n saamgestelde struktuur?

A

‘n Struktuur wat uit meer as een tipe struktuur bestaan – dop, raam én solied.

19
Q

Gee ’n voorbeeld van ‘n saamgestelde struktuur.

A

– ‘n Huis:
• Solied: bakstene en dakteëls
• Dop: kamers
• Raam: dakkappe