Struktuur van DNA Flashcards
DNA (19 cards)
Waaruit bestaan DNA?
Monomere genaamed nukleotiede
Wat is n Eukariotiese sel ?
selle wat organelle bevat en deur n membraan omsluit word.
Waardeur word DNA-Replikasie beheer ?
Deur ensieme binne die selle.
Waaruit bestaan DNA ?
Monomere genaamd nukleotiede.
Watter 3 dele bestaan Nukleotiede uit ?
*n Fosfaatioon (P)
*n Deoksiribose suiker (S)
*n Strikstofbasis (N)
Wat is die 4 stikstofbasise ?
- Adenien paar met Timien
- Gaunien paar met Sitosien
Op watter 3 plekke kan DNA in Eukariotiese selle voorkom ?
- Binne selkern
- In die mitochondria
- In die chloroplaste van plantselle
Wat staan Timien en Sitosien bekend as ?
Pirimidiene ( enkele ringstruktuur)
Wat staan Adenien en Gaunien bekend as?
Puriene (Dubbelringstruktuur)
Wat is die funksie van DNA in die kern ?
- Beheer die funksionering van die sel.
- Beheer proteiensintese en dus die vorming van proteiene, hormone en ensieme.
- Stoor oorerflike inligting en dra hierdie inligting oor van een generasie na die volgende.
Wat is die belangrikheid van DNA Replisering ?
- Verseker dat die dogterselle in die mitose die identiese genetiese samestelling as ouerselle het.
- Voor mitose verseker die chromosoomgetal van die dogterselle dieselfde is as in die ouerselle.
- Verseker dat die genetiese eienskappe van een generasie oorgedra word na die volgend.
Wat is DNA -Replisering ?
Waar: Kern
Wanneer: Interfase
Hoe:* Dubbelehelix draai af
*DNA rits los/swak waterstofbindings
breek om twee afsonderlike stringe
te vorm.
*Albei stringe dien as template.
*Vrydrywende DNA-Nukleotiede vanaf
nukleplasma .
*Heg aan die komplementere DNA-
Basis.
*Hervorming van waterstofbindings
*DNA draai terug in heliks en rits toe.
*Vorm twee identiese stringe.
Hoe lyk die struktuur van RNA ?
Is n enkelstring en bestaan uit nukleotiede wat elk uit n fosfaatioon, n ribose suiker en n stikstofbasis bestaan.
Watter 3 tipe soorte RNA is daar ?
*Ribosomale RNA (rRNA)- Kombineer met proteiene om ribosome te vorm.
*Boodskapper RNA (mRNA)- Vorm in die kern en beweeg na die sitosol. Speel n rol in proteiensintese.
*Oordrag RNA (tRNA)- Gevind in sitosol. Speel ook n rol in proteiensintese.
verskil tussen DNA en RNA
kyk in notas
Waar, Wanneer en Hoekom vind Transkripsie plaas?
*Waar: Selkern
*Wanneer: Proteiensintese
*Hoekom: Om n kode van DNA na n ribosoom te verander om proteiene te maak.
Hoe vind die Transkripsie proses plaas?
*Dubbelhelixs draai af
*DNA rits los / swak waterstofbindings breek en vorm twee aparte stringe.
*Een string dien as n templaat
*Vrye RNA-Nukleotiede vanaf die nukleoplasma
*sluit aan by hul komplementere DNA basisdriegetal
*Dit vorm mRNA
*mRNA het nou die gekodeerde boodskap vir proteinsintese.
*Beweeg weg van die kern na die sitoplasma.
*Heg aan die ribosoom.
Waar,Wanneer en Hoekom vind translasie plaas ?
*Waar: Ribosoom in sitoplasma
*Wanneer: Proteiensintese
*Hoekom: Om die kode van mRNA te gebruik om n funksionele stel aminosure, wat deur peptied bindings gebind word, in proteine vorm.
Hoe vind die Translasie proses plaas?
*mRNA heg aan die ribosoom
*Die ribosoom lees 3 letters op n slag wat n kodon is.
*Hierdie kodon is komplementer tot die antikodon wat op die tRNA gevind word.
*Elke tRNA-antikodon dra n spesifieke aminiosuur
*Die tRNA-antikodon pas by die komplementere mRNA kodon.
*Die tRNA bring die vereiste aminosuur na die ribosoom.
*vorm n peptiedbinding tussen mekaar
*om benodige proteiene te vorm.