Stylfigure Flashcards
(25 cards)
Litotes
Verklein die waarheid deur om ‘n verkleinwoord te gebruik om beskeie (humble) te wees of om beter te klink
Hiperbool
Oordryf iets
Paradoks
Skynbare teenstrydigheid wat ‘n dieper waarheid bevat
Ellips
‘n Gedeelte van ‘n sim word verswyg om aandag te trek
Repetisie (Herhaling)
Die herhaling van klanke, woorde, sinskonstruksies, verse en strofes om iets te versterk
Woordspeling
Skrywer maak slim gebruik van woorde wat meer as een betekenis het
Insinuasie (Suggestie)
Iets word indirek gesê wat die leser moet optel
Ironie
Die skrywer sê die teenoorgestelde om ‘n groter effek te maak
Sarkasme
Die spreker sê presies wat hy bedoel en die spot, veragting of onteveredenheid is baie duidelik
Retoriese Vraag
Word gebruik om die teks dramaties te maak. Het nie ‘n antwoord nie.
Antitese (Teenstelling)
Twee uiterstes word teenmekaar gestel
Klimaks
Woorde wat met tonaderende intensiteit na ‘n hoogpunt oploop
Anti-klimaks
‘n Onverwagte ommekeer van die verhewe tot die alledaagse vind plaas
Elisie/Digterlike Vryheid
Die digter kan die klanke en klinkere van woorde verandaed
Eufemisme
Werklikheid word sagter gestel
Tipografie
Strofebou
2 Versreëls = Koeplet 3 Versreëls = Tersine 4 Versreëls = Kwatryn 6 Versreëls = Sestet 8 Versreëls = Oktaaf
Tipografie
Versbou
Lengte en woordorde
Topografie
Inversie
Die is die omgekeerde woordorde. Daar word van die gewone woordorde afgekyk om die klem op ‘n sekere woord of sinsnede te laat val
Rym
aabb = Paarrym abab = Kruisrym abba = Omarmende Rym abcb = Gebroke Rym Geen = Vrye vers
Enjambement
Wanneer een versreël oorloop na volgende versreël wonder ‘n ruspunt
Alliterasie
Konsonante dieselfde
Assonansie
Vokale dieselfde
Metafoor
Twee idees word sonder “soos” of “nes” vergelyk
Vergelyking
Twee idees vergelyk met “soos”