Suurreen Flashcards
(4 cards)
1
Q
Watter twee gasse dra by tot die vorming van suurreën?
A
Swaweldioksied (SO₂) en Koolstofdioksied (CO₂)
2
Q
Noem twee menslike aktiwiteite wat lei tot ‘n toename in suurreëngasse.
A
Verbranding van fossielbrandstowwe in fabrieke
3
Q
Noem twee omgewingsimpakte van suurreën.
A
Skade aan plante en bome
4
Q
Watter eienskap van sure veroorsaak dat hulle wegvreet aan geboue?
A
Sure is korrosief