Synonyms Flashcards
(20 cards)
1
Q
aanspoor
A
aanmoedig
2
Q
altemit
A
miskien, dalk
3
Q
bang
A
bevrees, lafhartig
4
Q
bly
A
gelukkig
5
Q
dadelik
A
onmiddelik
6
Q
dom
A
dwaas, onnosel
7
Q
familie
A
gesin
8
Q
gou
A
vinnig
9
Q
grappig
A
snaaks, koddig
10
Q
hoflik
A
beleef
11
Q
koerant
A
nuusblad
12
Q
onbeskof
A
ongemanierd
13
Q
opdaag
A
aankom
14
Q
praat
A
gesels
15
Q
present
A
geskenk
16
Q
stormagig
A
ontstuimige
17
Q
suinig
A
vrekkig
18
Q
treurig
A
ongelukkig, droewig
19
Q
verjaardag
A
geboortedag
20
Q
verniet
A
gratis