Terme Kw 1 Flashcards
(23 cards)
Wat benodig alle organismes om te oorleef
Engergie
Wat is fotosintese
Die proses waar groen plante ligenergie,CO² en water jn n reeks chemiese prosesse gebruik om voedsel in die vorm van glukose en suurstof te vervaardig
Beskryf die woord fotosintese
Foto - lig
Sontese maak of produseer
Wat het plante nodig om te fotosinteer
Ligenergie
Koolstofdioksied
Water
Chlorofil
Wat vervaardig plante tydens fotosintese
Gkukose
Suurstof
Gee die chemiese reaksie van fotosintese
CO2 +H20 ligenergie/chlorofil (C6H12O6) + O2
Gee die def van n outotroof
N organisme wat sy eie voedingstowwe produseer
Def van n heterotroof
Mense en diere
Organismes eet ander organismes ok voedingstowwe in te neem
Wat is glukose
Glukose is n suiker wat dien as n bron van energie v plante en diere wat dke plante eet
Stysel is _________ in _____
Onoplosbaar - water
Wat doen sellulose
Help om plant te versterk
Wat is gaswisseling
Proses waar CO2 opgeneem word en suurstof (gasse) uitgeskei word soos asemhaling
Gee die proses van gaswisseling
Plante neem CO2 op en stel O2 vry d.m.v. gaswisselimb
Geskied deur huidmondjies op blare en ander bogrondse dele soos stingels
Water word uit grond deur wortelhare van plant opgeneem
Gee die vereisde energie - pigment, -chemiese verbingdig, proses en produkte
Ligenergie
Chlorifil
CO2 en H2O
Fotosintese
Glukose en O2
Wat is n parasite
Verkry voedingstowwe d.m.v. m gasheer
Leef van lewende organsiese weefsel
Gasheer plant word benadeel en sal layer sterf
Wat is saprofiete
Leef van dooie organiese weefsel
Teer nie op gasheer nie
Voed op dooie organismes
Wat is respirasie
Die proses waar engergie deur n reeks chemiese raksies uit voedsel vrygestel worr.Alle organismes gebruik resporasie om energie vry te stel uit die kos wat hulle ingeneem het
Wat is anders van dje respirasie proses teen oor die fotosintese
R is teenoorgeselde van F
Gee die chemiese reaksie v R
Glukose + O2 —–> energje + Co2 + H20
Noem die tioe respirasie en sê ook wat dit benidog
Aërobiese - suurstof en glukose
Anaërobiese - geen suurstof net glukose
Verduidelik elk vam die tipe respirasie
Aerobies =
•Gebruik suurstof + glukose
•Vorm energie,CO2 en water
•Vind on mense en diere en plante plaas
•stel meer energie vry as anaërobiese respirase
Anaërobies =
•Gebruik net glukose
•vorm energie Co2 en melksuur / alkohol
•Vind in anaërobiese bakrerieë en gis plaas
Gee die verhouding tussen fotosintese en respirasie
Plante fotosinteer km glukose te produseer
Tydens F word stralingsenergie vanaf die son geabsorbeer,omgeskakel en gestoor in die glukose
Organismes wat die plante (outotrowe) inerm as voedsel neem dan die glukose in en skakel dit weer terug na energie tydens respirasie
Gee die vergelyking van f en r d.m.v. n kolom
Kyk op bl. 25