Toerisme Flashcards
(30 cards)
Wat is toerisme?
Die studie van die aktiwiteite, dienste en bedrywe wat ‘n reiservaring aan groepe of enkelinge lewer.
Noem die vier sektore van toerisme.
- die vervoersektor
- die akkommodasiesektor
- reisreëlings- en steundienste
- die attraksiesektor
Wat is die fokus van toerisme?
Die beweging van mense na ‘n toeristebestemming, die wyse waarop hulle daar kom, die fasiliteite en attraksies by die bestemming, en hulle terugkeer huis toe.
Vervoer in toerisme sluit in:
Per lug, see, spoor, of pad.
Toerisme is een van die _______ bedrywe ter wêreld.
[snelgroeiendste]
Wat sluit in die gedrag van toeriste in?
Hulle redes vir hulle reis.
Wat is die ekonomiese, sosiale en omgewingsimpak van toerisme?
Die invloed wat toerisme op die ekonomie, samelewing en omgewing het.
Hoe werk die sektore van toerisme saam?
Om in die behoeftes en begeertes van toeriste te voorsien.
Wat is die doel van reisreëlings- en steundienste?
Om toeriste te ondersteun met die beplanning en uitvoering van hulle reise.
Wat is ‘n toeristebestemming?
Die plek waar reisigers heen reis.