Toneel 1 - Storie Flashcards Preview

Afrikaans - Film Study > Toneel 1 - Storie > Flashcards

Flashcards in Toneel 1 - Storie Deck (15)
Loading flashcards...
1
Q

Noem die name van die vyf plekke wat op die pad kaart aangedui word.

A

Johannesburg, Clarens, De Aar, Graaf-Reinet, Kaapstad

2
Q

Die kyker kom later agter wie die trollie by Makro gstoot het. Gee twee redes hoe jy weet wie dit is.

A

Sy dra ‘n silwer ring aan haar vinger. Sy het Makro-sakke agter in haar motor.

3
Q

Hoe weet ons dat Basson ‘n suksesvol jong sakeman is?

A

Sy motor, sy klere, sy skoene en sy katoor is by Sandton Ook sy Pa is die CEO van Vecto Petroleum en hy ook woon in ‘n dakwoonstel en het sy eie parkeerplek.

4
Q

Waarom huiwer Basson voordat hy by sy kantoor ingaan?

A

Hy sien sy Pa in sy kantoor.

5
Q

Waarmee was Basson ‘n natural, volgens st pa?

A

Met ‘n kettie

6
Q

Waarvoor vra Basson Senior vir sy seun om verskoning?

A

Hy was nie daar vir hom toe hy klein was nie.

7
Q

Watter woorde van Basson aan sy pa kan as Basson se mantra beskou word?

A

“Tyd is geld”

8
Q

Waarvoor kom Basson Senior met sy seun praat?

A

Hy moenie die werkers met technologie verwang nie wat hulle is soos familie. Hy moenie saamsmelt met OilSA.

9
Q

Hoe dra Baasson Senior aan die kyker oor dat dit nie goed met hom gaan nie?

A

Hy vat aan sy hart. Hy kon sy kop vas. Hy haal swaat asem. Hy lyk moeg.

10
Q

Wat is die hoofopskrif van die koerant wat op die lessenaar le?

A

Stakings

11
Q

Met hoveel persent gaan Basson se plan die wins van die maatskappy laat groei?

A

14.8 persent

12
Q

Wat se die tatoeëermerk op Hein Vermuelen se evingers vir die kyker?

A

“Ride”. Dit sê dat sy is motorfiets ryer

13
Q

Wat dra Hein Vermeulen om sy nek wat vvir die kyker ‘n leidraad gee dat hy nie ‘n goeie karakteer met goeie intensies is nie?

A

‘n Koeël

14
Q

Hoekom weier Basson Snr dat die dokter hom weer opereer?

A

Hy het te veel operasies gehad. Hy het su hart jare gelede verloor.

15
Q

Hoe word die spanning in die laaste oomblikke van hierdie toneel verhoog?

A

Basson Snr se André moet die oproep maak. Ons weet nie vir wie André moet bel nie.