Vaardighede Flashcards

(34 cards)

1
Q

Hoe begins mens ‘n doelstelling?

A

“Om te bepaal of…”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Onafhanklike veranderlike

A

Ek kan dit self beinvloed of verander

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Afhanklike veranderlike

A

Die uitkoms of resultaat van die eksperiment

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Vaste/ beheerde veranderlike

A

Faktore wat kan verander, maar nie mag verander nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe begin mens ‘n hipotese?

A

“Daar word verwag dat…”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe word apparaat weergegee?

A

Skets of lys

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Belangrik om te onthou vir apparaatlys

A

Wees so spesefiek as moontlik

Lees instruksies deeglik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoe word metode aangebied?

A

Kollys of genommerde lys

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Belangrik om te onthou by metode

A

Lees instruksies om te weet wat van jou verwag word

Elke stap moet aan VHA voldoen

**die laaste stap is altyd die neerskryf van data wat verkry is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe verbeter mens die betroubaarheid van resultate

A

Herhaling

Vergroot— meermonsters

Veranderlikes deeglik te beheer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

VHA?

A

Veranderlike = nooit een woord

hoeveelheid = volume / gram /sekondes

Apparaat = spesefieke apparaat wat jy gaan gebruik om die hoeveelheid af te meet.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Waar of vals: jou veranderlikes het ‘n direkte uitwerking op die uitkoms van jou eksperiment.

A

Waar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

5 goed wat ‘n tabel nodig het

A
  1. Opskrif. Begin met “tabel van…” bevat altwee veranderlikes + eenheid en VERBAND tussen twee veranderlikes (oorsaak en effek).
  2. Vol raam met liniaal getrek.
  3. Kolomme en rye.
  4. Opskrifte vir kollome en rye.
  5. ONAFHANKLIK altyd in eerste kolom en dan AFHANKLIK.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Maatbeker / proefbuis = nie veranderlike nie. Wat moet jy eerder gebruik.

A

Oplossing A. Dit is die inhoud wat die veranderlike is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Waar skryf mens die eenheid?

A

In die opskrif. Nooit in tabel self.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat om te doen as daar ‘n lee blok is.

A

Skryf “geen kleurverandering” etc

17
Q

Formule wanneer vergroting gegee word

A

SVW driehoek.

Ware grootte = gemete grootte / vergroting

onthou eenhede

18
Q

Formule wanneer skaallyn vir jou gegee word

A

Ware grootte = gemete grootte x ware lengte van skaallyn / gemete lengte van skaallyn

onthou eenhede

19
Q

Formule vir vergroting deur mikroskoop

A

Totale vergroting = vergrotingsvermoe van oogstuk x vergrotingsvermoen van objektieflens

20
Q

Dwarssnit

A

90 grade snit met die lengte van die voorwerp

Kyk van bo/onder

21
Q

Lengtesnit

A

Snit gemaak deur die langste deel van die voorwerp

Gewoonlik kant aansig

22
Q

Wat is die kontrole

A

Die herhaling van ‘n eksperiment sonder die ONAFHANKLIKE veranderlike

23
Q

Doel van die kontrole

A

Om resultate met ‘n bekende te vergelyk

Dien as bewys dat enige veranderinge waargeneem tydens die eksperiment veroorsaak is deur die onafhanklike veranderlike

24
Q

Hoe doen mens ‘n vloeidiagram?

A
  1. Opskrif. “Vloeidiagram van…”
  2. Kort en opsommende bewoording
  3. Pyle wat die volgorde van beweging / data aandui.
  4. Vloeidiagramme mag siklies wees
25
2 belangrike goed om te onthou van tendense
1. Gee soveel inligting as moontlik weer 2. Noem en verduidelik waardes van alle draaipunte op grafiek
26
Verhoudings / verbande / korrelasies
Hoe een faktor ‘n ander beinvloed
27
Direk eweredig / positiewe korrelasie
Een faktor wat verhoog veroorsaak dat die ander faktor ook verhoog Of Een faktor wat verlaag veroorsaak dat die ander faktor ook verlaag
28
Omgekeerd eweredig / negatiewe korrelasie
Een faktor wat verhoog veroorsaak dat die ander faktor verlaag Of Een faktor wat verlaag veroorsaak dat die ander faktor verhoog
29
Voorbeeld van direk eweredig
Hoe meer tyd (ure) jy leer hoe meer sukses (%) sal jy behaal tydens asseserings
30
Voorbeeld van omgekeerd eweredig
Hoe hoer die temperatuur (c) van water hoe minder tyd (s) sal dit neem vir koffiepoeier om daarin op te los.
31
Kwalitatiewe data
Data wat nie numeries is nie Nie meetbaar nie— gewoonlik observasie van verandering Subjektiewe data
32
Kwantitatiewe data
Numeriese data Meetbaar is en kan as ‘n getal uitgedruk word
33
Voorbeelde van kwalitatiewe data
1. Kleurverandering 2. Afwesigheid van bv. Skuim
34
Wat is in die eerste kolom van ‘n tabel
Aanduiding van wat jy in die volgende kolomme gaan vergelyk