Verlede Tyd Flashcards Preview

Afrikaans > Verlede Tyd > Flashcards

Flashcards in Verlede Tyd Deck (13)
Loading flashcards...
1
Q

Verlede tyd -

Pippa gril vir die klere.

A

Pippa het vir die klere gegril.

2
Q

Vir verlede tyd
Het =
Is =

A
Het = het... gehad
Is = was ( not het)
3
Q

Verlede tyd -

No -ge

A
  • her
  • er
  • ver
  • ont
  • ge
  • be
  • mis
4
Q

Verlede tyd -

Pippa gebruik die gedroogte mense se klere.

A

Pippa het die gedroogte mense se klere gebruik.

5
Q

Verlede tyd -

Die span mis hulle huise.

A

Die span het hulle huis gemis.

Because there are not letters in front of ‘mis’ you put a ge-

6
Q

Vir verlede tyd -

Is =
Kan =
Wil =
Moet =
Mag =
A
is = was
kan = kon
wil = wou
Moet = moes
Mag = mog
7
Q

Verlede tyd -

Pippa is bang

A

Pippa was bang.

8
Q

Verlede tyd -

Chad wil huistoe gaan.

A

Chad wou huistoe gaan.

9
Q

Verlede tyd - 2 verbs

1: sit, loop, staan, lê

A

They only get ‘ge-‘ and
2: remains the same.
(because you can do them at the same time)

10
Q

Verlede tyd -

Pippa sit en dronk aan Sun City.

A

Pippa het aan Sun City gesit en drink.

11
Q

Verlede tyd - 2 verbs

That you cannot do at the same time

A

Both get ‘ge-‘

12
Q

Verlede tyd -

X-zon swem en vlieg tydens die somervakansie.

A

X-zon het tydens die somervakansie geswem en gevlieg.

13
Q

Verlede tyd

A

Past tense