Voeding van Amoeba Proteus Flashcards

1
Q

Watter tipe organisme is ‘n amoeba?

A

Heterotroof, omnivoor

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waarvan lewe die amoeba?

A

Mikro-organismes
Bakterieë
Phytoplankton
Dooie plant- en diermateriaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is fagositose?

A

Pseudopodia vorm rondom voedsel
Die punte versmelt
‘n Voedelvakuool vorm(Ingestie)
Die voedselvakuool versmelt met die lisosoom(verteringsensieme)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waarvan sku die amoeba weg?

A

Beweeg weg van afvalstowwe(egestie)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe word verteerde voedsel in die amoeba versprei?

A

Deur diffusie en siklose

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly