Voedselverwante siektes Flashcards
(30 cards)
Lewer siekte?
Hepatitis A
Tydperk van 15-45 dae?
Hepatitis A
Veroorskaak deur besmette ontlasting?
Hepatitis A
Donker urine, klie stoelgang, gewrigspyn en geelsug?
Hepatitis A
Hoe voorkom Hepatitis A?
was hande , gebottelde water
Impak op werk met Hepatitis A?
7 dae , verlies aan inkomste
Baktierie infeksie wat longe beinvloed asook niere ruggraat en brien?
Tuberkulose
Tydperk van 2-12 weke?
Tuberkulose
Veroorsaak deur besmette lug of diere wat in kontak was?
Tuberkulose
Borspyn,konstante hoes,moegheid, spierswakheid,koors, min eetlus, kortasemheid?
Tuberkulose
Hoe voorkom Tuberkulose?
ventalasie, mense wat tb het moet precautions vat
Impak op werk met Tuberkulose?
minder produktiewiteit ,moet meer kos eet om voedingsware te bevorder
Inflamasie wat maag en of ingewande irriteer?
Gastro-enteritis
Tydsduur van 24-48 ure?
Gastro-enteritis
Infeksie ie salmonella, staphylococcus, clostridium botulinum en ecoli?
Gastro-enteritis
Besmette voedsel,drankies of chemikaliee, super aansteeklik,onhigieniese plek?
Gastro-enteritis
Diarree,naarheid,buikpyn,krampe,spierpyne,hoofpyn,ontwatering?
Gastro-enteritis
Hoe voorkom Gastro-enteritis?
was hande, oppervlaktes ,kruisbesmetting,5-60 grade kos hou
Impak van Gastro-enteritis op werk?
1-2dae of hospitaal
Infeksie van dun derm?
cholera
Tydperk van 12 ure - 4 dae?
cholera
Besmette water, kos in kontak met besmette water,vliee, vuilhande?
cholera
Waterige stoelgang,braking,dihidrasie,vinnig hartklop,laebloeddruk
cholera
Hoe voorkom cholera?
kook of pasturiseer water, maak voedsle goed skoon,handewas,kook vis of skulpvis,bedek kos