Voegwoorde Flashcards

1
Q

Noem die reels van groep 2

A

Group 2 is in die middle, so die werkwoord (van die 2de sin) gaan na die middle toe (Werkwoord of hulpwerkwoord na die voegwoord)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem die reels van groep 3

A

Group 3 is in die einde, so die werkwoord (van 2de sin) gaan na die einde toe (Werkwoord aan die einde van die bysin)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Noem groep 1 se woorde

A

Maar, of, want, en, dog

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem groep 2 se woorde

A

Dus, daarom, derhalwe, anders, daarna, dan, intussen, nietemin, gevolglik, al, nou, nogtans, tog, toe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly