Voortplanting in Diere Flashcards
Diere (14 cards)
Wat is voortplanting?
Proses wat voortbring van nakomelinge behels.
Watter twee prosesse val onder Voortplanting ?
*Bevrugting
*Embrioniese ontwikkeling
Wat is Bevrugting ?
Wanner n spermsel met n eiersel saamsmelt om n sigoot te vorm.
Verduidelik Uitwendige bevrugting.
*Buite wyfie plaas
*In water
*Ongewerwelde diere bv: paddas
*Eiers word in water gele.
*Mannetjie stel spermselle oor eiers vry.
*Baie eiers word nie bevrug nie of deur roofdiere geeet.
Verduidelik Inwedige bevrugting.
*Binne die wyfie plaas.
*Landelike diere bv: soogdiere en voels
*Werwelde diere
*Spermselle word binne die wyfie vrygestel
*Swem to die eiersel bereik en bevrug
*Eierselle en spermselle kan nie in droe landelike omgewings oorleef nie.
Noem 3 tipe Embrioniese Ontwikkelinge.
1) Oviparie
2) Ovovivparie
3) Viviparie
Verduidelik oviparie
- Ontwikkeling van bevrugte eiers wat gele is
*Ontwikkel buite die liggaam.
*Nakomeling broei uit eiers.
Bv: Voels en Reptiele
Verduidelik Ovovivparie
*Ontwikkeling van bevrugte eiers wat in die wyfie se liggaam gehou word.
*Onwikkel binne die liggaam.
Bv: Pofadder en Kaapse verkleurmannetjie
Viviparie
*Onwikkeling van n embrio binne die wyfie
*Voedingstowwe en suurstof word uit moeder se bloedstroom voorsien deur plasenta
Bv: Meeste soogdiere
Wat is Prekosiale ontwikkeling
*Nes op die grond
*Eier bevat baie voedingstowwe
*Ontwikkelde kuikens broei uit
*oe oop, het vere, sorg vir hulself.
*Makliker vir roofdier.
bv: Volstruise
Wat is Altrisiele ontwikkeling
*Nes in bome
*Eier bevat min voedingstowwe en min energie
*Ononwikkelde kuikens broei uit (swak)
*oe toe, geen vere, ma voer hulle.
*Moeiliker vir roofdiere.
Wat is n sigoot ?
Diploiede sel watdeur die proses van bevrugting vorm.
Wat is Ongeslagtelike voortplanting ?
Behels geen samesmelting van gamete nie.
Wat is geslagtelike voortplanting?
Samesmelting van sperm en n kern van binne in die eiersel.