VOORTPLANTING STRATEGIEE Flashcards

1
Q

OVIPARIE

A
  • Eiers word gele
  • Embrio ontwikkel buite wyfie se liggaam
  • Eiers word deur ‘n harde dop beskerm terwyl ander na bevrugting deur ‘n jellieagtige laag beskerm word
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

VOORDELE VAN OVIPARIE

A
  • Eiers en spermselle word in groot getalle vervaardig om die kans op oorlewing te verhoog
  • baie energie word bele vie ouerversorging
  • Ouersorg sorg vir oorlewing tot volwassenheid
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

NADELE VAN OVIPARIE

A
  • Sterf tempo is hoog
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

OVOVIVIPARIE

A

Kleintjies ontwikkel uit eiers inwendig bevrug is en wat binne die wyfie se liggaam gehou word totdat dit uitbroei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

VOORDELE VAN OVOVIVIPARIE

A
  • Kleintjie word teen koue en roofdiere beskerm om oorlewing te verseker
  • Kleintjie kan voor geboorte redelik groot word
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

NADELE VAN OVOVIVIPARIE

A
  • Minder nageslagte word gebore
  • Meer energie word gebruik deur die wyfie wat die eiers dra
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

VIVIPARIE

A
  • Kleintjies ontwikkel in die uterus van die wyfie nadat die eierselle inwendig bevrug is
  • Kleintjies word van voedingstowwe voorsien deur die plasenta
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

VOORDELE VAN VIVIPARIE

A
  • Temperatuur word deur die moeder gereguleer
  • Moeder voorsien voeding van die jong een
  • Sterfte syfer is laer
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

NADELE VAN VIVIPARIE

A
  • Nageslag wat geproduseer word is min
  • Meer energie word gebruik om ouersorg te bied
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly