Vrae Flashcards
(91 cards)
Wat vind Frankie buite haar venster? Hoe en hoekom probeer sy dit “red”?
n Rot wat van karton gemaak is Daar is ‘n streep by sy stert wat ewers heen lel Sy probeer hom bykom, maar kry dit nie reg nie As dit begin reen neem sy hom af om ‘n bewys herinnering van hom te he
Beskryf Frankie se ma.
- Elana van Luffelen
Sy is baie gesondheidsbewus en drink byvoorbeeid v8 groentesop.
Sy is kiein soos n elf met ligbruin hare wat laag op haar nug hang
Soms is daar oranje veters om haar groottone en sy vleg dit op oor haar kuite
Sy ontwerp juwele
Sy bekommer haar oor alles
Sy dink aanvanklik aan twee mense wat dit vir haar kon los. Wie is hulle? Wie dink jý het dit moontlik vir haar gelos?
Die opsigter-oupa Shorty Wacko se kaalkopvriend of dalk sy floozy
Verduidelik hoe Frankie die boek van Banksy vind en skryf die naam van die boek neer.
Sy volg die streep wat by die muis se stert is en vind in ‘n blompot die boek Banksy Wall and piece (Die streep het afgewas maar sy kry weer die rooi bordkrytkronkel
Wat is op die omslag van die boek en verduidelik die kontras wat Frankie sien?
Die omstag is ‘n stensil van n guerilla vegter wat op ‘n muur geteken is
Hy is besig om ‘n handgranaat te gooi
n Omgedraaide pet is op die vegter se kop enn sakdoek is om sy mond gebind
Die skets spet oorlog geyaar
Totdat sy die boek omdraai Op die agterkant hou die vegter’n belder bos blomme in sy hand gereed om te gooi
Beskryf kortliks Frankie se pa.
Ben van Luffelen
Hy is anders as ander pa’s
Hy lyk soos Atilla die Hun met sy wilde hare en harige voorarms.
Hy kom van Vlaandere af
Hy woon filmfeeste by (gekultiveerd)
Na twintig jaar in SA praat hy steeds Vlaams
Tarantino (Frankle se filmklub-onderwyser) vergelyk hom met Cyrano de
Bergerac.
Hoekom stel Frankie se pa haar in die verleentheid?
Hy het een pouse toeterend by die skool opgedaag.- Sy hare was in alle
rigtings. Hy ry op ‘n Big Boy-scooter
Is Frankie se filmklub meneer se regte naam Tarantino? Verduidelik.
Nee dit is n vergelyking omdat hulle albei die selfde lyk
Wie is Gloria?
Sy is n vrou wat n kafee op die hoek van Frankie se straat
Watter twee negatiewe ervarings het Frankie die spesifieke dag met Mirna gehad?
Haar filmteks is as die beste in die klas bekroon en Mima was
onbeskof/beledigend. Sy gluur haar aan
Beskryf Milan se uiterlike karaktertrekke. Hoe sluit dit aan by sy persoonlikheid?
Hy het donker hare en is bleek (amper soos ‘n vampire) Dit sluit aan by sy misterieuse persoonlikheid (hy is stil. praat met niemand
nie)
Hy lees op die saal se trappe wat beteken hy gee nie om om “anders” te wees nie
Hy is ook op sy eie in die filmklub-hy sit nie by die groep nie
Hoe weet ons dat Frankie van Milan hou?
Hy sẽ vir haar dat hy van haar hou.
Skryf die belangstellings neer wat Frankie en Milan deel.
Altwee is in die filmklub. Hulle hou van dieselfde musiek (old school) - Pink
Wat is sover die ruimte van die verhaal m.a.w. waar speel die verhaal af? Wees spesifiek.
By Frankie se huis, skool en straat. In die Kaap
Wie is Banksy?
Banksy is die skuilnaam van ‘n Britse graffiti-kunstenaar wat wereldbekend gword het vir sy stensils graffiti wat anti-oorlog, anti-advertensies en anti onderdrukking is
Hoekom is die boek vir Frankie spesiaal?
Dit was anoniem vir haar gegee en dit laat haar voel of sy ‘n geheim met iemand
deel.
Hoe regverdig Banksy die werk wat hy doen?
Hy sê polisiemanne wil die wêreld ‘n beter plek maak, maar dat hy met sy graffiti die wêreld ‘n mooier plek wil maak
Hoe laat sy werk Frankie en waarskynlik ander mense voel? Hoekom dink jy is dit so?
Ongemaklik - Leerder se eie antwoord. Waarskynlik omdat hy sekere waarhede
oor die samelewing/mense uitspreek wat niemand in die gesig wil staar nie - oor wil dink nie
Wat dink jy van die straf wat Frankie kry by die skool omdat sy laat is? Is dit ‘n
regverdige straf na jou mening?
Eie mening
Wie is Frankie se beste vriendin?
Jana
Beskryf die “drama” wat afspeel aan die einde van die hoofstuk 3
n Ou oom van die ouetehuis het iets oorgekom - die ambulans, ligte, draagbaar ens ontstel Frankie. Milan vat haar saam wanneer hy die papegaai wat aan die gom behoort het terugvat ouetehuis toe vat - waarskynlik om haar te kalmeer Hulle kry verniet hot chocolate by Gloria na die tyd.
Hoekom luister Milan waarskynlik na Zed Zeppelin se liedjie “The start of something”
aan die begin van hierdie hoofstuk?
Hy is verlief op Frankie en hulle hou van dieselfde musiek Die liedjie “The start of something beteken daar begin iets ontwikkel tussen hom en Frankie
Het Frankie geweet Milan het verlief op haar geraak voor hy in haar skool was?
Nee
Skryf twee dinge op bl.2 en 3 neer wat bewys dat Milan verlief is op Frankie.
Hy kon nie slaap nie, want hy dink die heeltyd aan haar