Wat Is Tegnologie 2 Flashcards

(10 cards)

1
Q

Wat is tegnologie?

A

Tegnologie gebruik kennis, vaardighede, waardes en hulpbronne om aan mense se behoeftes en begeertes te voldoen deur praktiese oplossings vir probleme te ontwikkel, met sosiale en omgewingsfaktore in gedagte.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die doel van die ontwerpproses?

A

Om ‘n oplossing vir ‘n probleem te vind deur verskillende fases te volg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Noem die vyf fases van die ontwerpproses.

A

Ondersoek, Ontwerp, Maak, Evalueer, Kommunikeer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat doen jy tydens die “Ondersoek”-fase?

A

Jy identifiseer die probleem, versamel inligting, raadpleeg bronne en hou rekord van alles.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is ‘n ontwerpopdrag?

A

‘n Kort stelling se wat, wie , waarvoor, waar….

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is spesifikasies en beperkings?

A

– Spesifikasies: Beskryf eienskappe van die produk.
– Beperkings: Faktore soos tyd, geld, hulpbronne wat jou oplossing kan beperk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat gebeur tydens die “Maak”-fase?

A

Jy teken jou finale ontwerp, beplan die vervaardigingsvolgorde, en bou die produk of model.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat beteken dit om te evalueer?

A

Om die produk te toets en te kyk of dit aan die ontwerpopdrag en spesifikasies voldoen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoe kommunikeer jy in die ontwerpproses?

A

Deur jou notas, beplanning, tekeninge en finale produk aan ander voor te lê – gewoonlik jou klasmaats en onderwyser.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat beteken “ontwerpoorwegings”?

A

Jy dink vooraf of die produk geskik is vir sy doel, bv. of dit veilig en prakties is om te gebruik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly