wonderlike diere stories - pikkewyn Flashcards
(26 cards)
wat het gebeur toe ‘n olietenkskip in 1968 naby Kaalstad gestrand het?
3000 seevoëls, meestak brilpikkewyne, is bedoel.
wie het gehelp om hierdie diere te behandel?
vrywilligers
wie se huis en tuin word in ‘n voëlhospitaal omskep?
Ernst en Althea Westphal
watter drie dinge het hulle met die pikkewyne gedoen?
skoongemaak, gevoer an behandel
wat het die pikkewyn wat later by die Westphals beland het, makeer?
hy is deur mense mishandel. hy was maer en skrikkerig
wat besef die Westphals in verband met hierdie pikkewyn?
nie sterk genoeg
wat is hierdie pikkewyn se nommer op sy metaalribg?
640
waar word die pikkewyn vrygelaat?
Bloubergstrand
watter nuus ontvang die Westphals tien daar later?
‘n inwoner van Bloubergstrand het ‘n pikkewyn in haar motor huis. sy het hom huis toe gebring nadat hy haar gevolg het. hy het gering
hoe het die Westphals geweet dit was die pikkewyn wat hulle vrygelaat het?
hy was gering - nommer 640
wat gebeur skaars ‘n week later nadat hy weer by die Bloubergstrand vrygelaat is?
hy het ‘n ander inwoner na haar huis toe gevolg.
waar het hierdie keer vrygelaat?
Robbeneiland
hoekom word hy daar vrygelaat?
dis ‘n veiliger woonplek en die water is skoner
waar was hy vier dae later?
op Bloubergstrand
met wie het hy hierdie keer vriende gemaak?
twee poedels
hoekom het mevrou Malan jammer vir die pikkewyn gevoel?
hy het met ‘n hartseergesiggie na haar gekyk
wat noem sy die pikkewyn?
Gregory Peck
as iemand ‘n uiltjie knip, beteken…
‘n rukkie slaap
hoe het Gregory Peck voorbladnuus geword?
‘n joernalis het ‘n artikel na hom geskryf
na wie keer Gregory Peck terug?
na die Westphals
watter “werk” moet Gregory nou doen?
hy moet nuwe vrywilligers leer
wat het hy egter verkies om te doen?
hy wou met mense wees en vreemdelinge groet
hoe het Gregory se mensevriende besef hy is besing om groot te word?
hy het vaal and verfomfaai gelyk. hy het ‘n bruin-en-grys vere gekry. hy het buierig geword.
watter geluid maak pikkewyne?
hulle balk